Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Almarie du Preez, met haar strelende fluweelstem, het beslis geen bekendstelling nodig in musiek- of vermaakkringe nie. Dié voormalige JAM-aanbieder het oor die afgelope sewe jaar nie net naam gemaak as sangeres, liedjieskrywer, omroeper en verhoogkunstenaar nie, maar ook as aktrise, skrywer en TV-aanbieder. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Jy Vir My, is pas vrygestel. Dit is ’n lekkerluister-poptreffer met betekenisvolle lirieke ...
Read More »