Almero Archives - Stage and Screen

Almero: Maandag
Talentvolle jong digter stel sy eerste vollengte abum vry.

Almero het lank nie meer enige bekendstelling nodig nie. Vanjaar is sy tweede in die musiekbedryf en sedertdien was daar al baie hoogtepunte, waaronder ’n duet saam met Bouwer Bosch, Nul Is Nie Niks Nie, wat gebruik is as temalied van die jeugfliek met dieselfde naam. Hy het ook die voorreg gehad om die verhoog met Bouwer te deel by die OppiKoppi-musiekfees in 2017.

Hy is nog net een-en-twintig jaar oud en spog reeds met sy eie kortverhaal, digbundel en twee enkelsnitte, wat almal baie goed ontvang is. Met sy mees onlangse kragballade, Monochromie, het hy sy plek ferm in die musiekbedryf ingeneem, maar nou het die tyd aangebreek om se eerste vollengte album, Maandag, bekend te stel.

Saam met die bekendstelling van sy album, reik hy ook nog ‘n enkelsnit getiteld Vloedverlief saam met Reënwolf uit. Vloedverlief is geskryf deur Almero en Danie du Toit. Dié liedjie is in Danie se woonstel in Stellenbosch geskryf, te same met nog drie ander liedjies vir die album. Albei het gedink dit sal goed wees as hy saam sing op die lied.   Danie het ook gehelp met die vervaardiging van al vier hierdie liedjies.

Die album, Maandag, het nie ‘n duidelike oorsprong nie, maar Maandag was nog altyd vir Almero ‘n dag met ‘n baie duidelike gevoel en karakter. ‘n Begin en ook potensiaal… Die eerste lied op die album se naam is Maandagoggend en die laaste lied se naam is Maandagaand.

Buiten vir Almero en sy broer, Nico Welgemoed, het verskeie musikante gehelp met die album se musiek en vervaardiging, onder andere: Bouwer Bosch, Danie du Toit, Ruan Graaff en Peach van Pletzen. Die album word versprei deur Kanada Records.

The post Almero: Maandag appeared first on Stage and Screen.

Almero: Monochromie
Kragtige ballade van Opkomende Jong Man.

Hy is skaars twintig jaar oud en spog reeds met sy eie kortverhaal, digbundel en twee enkelsnitte, wat almal baie goed ontvang is. Met die vrystelling van sy nuutste treffer, Monochromie, gaan Almero nie net ’n opskudding veroorsaak in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie, maar ook vir homself ’n permanente plek lossing in die harte van musiekliefhebbers.

Die aanslag van dié kragtige alternatiewe ballade is poëties en hartroerend en die ritme en melodie vars en meesleurend. Dit is die perfekte pasmaat vir Almero se unieke stem en storievertellerstyl, wat beslis sal aanklank vind by gehore van alle ouderdomme. ’n Musiekvideo en album word ook vir later vanjaar beplan.

Hierdie talentvolle Bloemfonteiner het in ’n huis vol musiek grootgeword. Hy en sy boetie, Nico Welgemoed, het gereeld met die klank van Don Williams in hulle ore aan die slaap geraak en hy meen dat daar nooit twyfel bestaan het dat hulle musiek sou maak nie. Die plan was net nie noodwendig om dit voltyds te doen nie.

Vanjaar is sy tweede in die musiekbedryf en sedertdien was daar al baie hoogtepunte, waaronder ’n duet saam met Bouwer Bosch, Nul Is Nie Niks Nie, wat gebruik is as temalied van die jeugfliek met dieselfde naam. Hy het ook die voorreg gehad om die verhoog met Bouwer te deel by die OppiKoppi-musiekfees in 2017 en het reeds twee vorige enkelsnitte uitgereik, waaroor sy aanhangers mal was.

Sing is egter nie Almero se enigste talent nie. Buiten vir die feit dat hy ’n diep denker en slimkop is, wat nog altyd ’n sjirurg wou word, is hy ook ’n uitsonderlike skrywer en digter. Hy is tans besig om sy boek, Donderweer Gedagtes, te bemark en het in 2017 saam met Bouwer Bosch die digbundel, Liefde Wen, vrygestel.

Volgens die kunstenaar, geniet hy die meeste tipe musiek as dit ’n boodskap oordra, maar hou veral van die ‘slaapkamersangers’ wat te bang of kwesbaar is om hulle werk te deel. Musikante soos Damien Rice, Matt Corby en Bon Iver het ’n groot invloed gehad op sy eie styl en hy sal graag nog eendag saam met Riaan Cruywagen ’n gedig wil skryf en saam met Danie du Toit ’n lied wil opneem of optree.

Hy wil graag grense in die Afrikaanse musiekberyf verskuif deur diepsinnige lirieke met moderne en interessante klanke te kombineer. Monochromie versinnebeeld nie net hierdie doelwit nie, maar is ook ’n goeie aanduiding van wat luisteraars in die toekoms van hom kan verwag.

The post Almero: Monochromie appeared first on Stage and Screen.