Ampie Geheim Archives - Stage and Screen

Ampie du Preez – Bosveld Blues
Staan vas, en as jy moet gaan¸ luister Bosveld Blues.

Ampie is vinnig besig om verder naam te maak as ‘n briljante en gesogte liedjie skrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak. Hy was verantwoordelik vir treffer liedjies soos Plain Jane, S.O.S, Ons was Jonk, Sugar Mommy, asook mede-skrywer van die Joost – lied Saamstaan wat hy op dié begrafnis gesing het – Sien die video hier.

Hy was ook die mede – skrywer van die kletsprogram Glitterati se temalied en het ook ‘n CD vrygestel waar hy en die Suid-Afrikaanse oud-krieketkaptein, A.B. de Villiers, dertien van hul eie liedjies sing. Ampie was ook mede – stigter van die groep ‘n Man soos Jan,‘n groep wat vinnig sukses behaal het, tot die afsterwe van die ander lid.

Met sy heel eerste groep, Definately Maybe, in 1999, was Ampie maar n skamele 17 jaar oud en dit was saam met sy skoolvriend, die nuwe sensasie Jo Black.

Ampie se solo loopbaan het ‘n paar jaar gelede afgeskop met ‘n baie suksevolle eerste vrystelling, Niks en Niemand, wat goue status bereik het. Sy opvolg CD, Geheim, was ook baie goed ontvang en verkoop steeds goed in ‘n sukkelende ekonomie.

Sy liefde vir country -pop, in die styl van Keith Urban en ander groot name, het hom laat besluit om die Bosveld Blues projek aan te pak. Hy het liedjies begin skryf en dadelik ‘n nuwe styl ontwikkel wat uniek in die Afrikaanse musiek mark is. Die musiek is aards en melodies en Ampie se stem pas die styl goed.  Sean Else, Johan Vorster asook Ray Dylan was van die mede – skrywers. Treffer – ballades soos Val Sonder Jou en Jy Sal Dink Aan My, wys sy besondere ervaring en kennis van dié genre musiek.

Treffers soos Sit Die Radio Aan, Vlieg Oor Jou Berge en As Jy Moet Gaan, kon net sowel uit die ateljees van Nashville gekom het.

Staan Vas, sy nuwe album, herhinner mense aan liefde en hoop, in ‘n land waar ons gereeld getoets word.

Die enjins maak oop met die klank van kitare, banjo’s en dromme met groot partytjie – treffers soos Somtyds Moet Jy net Dans, Vryheid Hou Net Aan, Melktert Liefde en Sit Die Radio Aan, om maar ‘n paar te noem.

Die vervaardigers en musikante wat Ampie gehelp het, is van die grootste name in ons land wat hulle eie bydrae in die ateljee gebring het, om die klank van Bosveld Blues ongelooflik vars en uniek te maak.

Bosveld Blues gaan Ampie se stempel hard in die Afrikaanse Musiek bedryf afdruk, met dié vars nuwe klanke…

The post Ampie du Preez – Bosveld Blues appeared first on Stage and Screen.