Brooklyn Teater Archives - Stage and Screen

Altyd in my Drome
Gewilde Musiekblyspel maak ‘n draai in Pretoria

’n Opwindende nuwe Afrikaanse musiekblyspel kom in 2017 na Brooklyn teater in Pretoria, gegrond op die 1952 film van Pierre de Wet Altyd in my Drome. Met Willem Botha, Neels Clasen, Grant Towers, Michelle Botha en Tessa Denton.

Kosie Smit wat die trefferkomedies Vettie Vettie, Twee vir die Prys van Een, en Dop die lig laat sien het, so ook die 5 maande Afrikaanse teaterseisoen in 2016 by Pieter Toerien’s Montecasino Studio teater aangebied het, waar Altyd in my Drome sy debuut gemaak het met ‘n 7 weke speelvak, bring hy in samewerking met die Brooklyn teater hierdie nuwe musiekblyspel terug in 2017.

´n Sukkelende komponis, sy vriend, ´n mooi sangeres en ´n kwaai agent wat op vars musiek vir ´n blyspel aandring, is die spil waarom alles draai. Intussen probeer Klaasvakie sy lyf Kupido hou. Siedaar! Die resep vir ´n musiekspel vol kinkels, liefde en komedie.

´n Toergeselskap wat nie op dreef kan kom nie, moet nuwe liedjies kry vir ´n opvoering, maar begeestering ontbreek totdat Ben (Willem Botha) smoorverlief raak op ´n sangeres nadat Klaasvakie (Michelle Botha) hom met ´n Kupido-pyl (Tessa Denton) tref. Snags droom Ben van haar – alles in operette-styl – en verklaar hardop al singende sy liefde.

Fanie (Grant Towers), sy vennoot, buit die kans uit en neem skelm elke liedjie op. Die agent (Neels Clasen) is in sy noppies met die nuutskeppings en por Fanie aan om Ben aan die droom te hou. Die gevolg is dat Fanie nie meer slaap nie en hy Ben op alle maniere aan die droom moet hou. Boonop moet hy die drome volgens tema aanhelp.

Uiteindelik kort net die slotlied, uiteraard ´n liefdeslied , maar Ben het ophou droom. Wat nou? Klaasvakie (nog steeds met Kupido se boog) kom tot hul redding, maar tref Fanie en die bordjies word verhang…

Met bekende liedere soos Hasie Hoekom is jou stert so kort, Tog te Wonderlik is die Liefde, Komandolied, Altyd in my Drome en vele meer. Die produksie is in die begin van 2017 benoem vir 6 Naledi Toekennings en verower twee Naledi’s vir Beste regie van ‘n musiekblyspel (Neels Clasen) en Beste verwerking/ nuwe komposisie (Dawid Boverhoff)

Die produksie is op die planke vir slegs twee weke by die Brooklyn Teater in Pretoria vanaf 5-17 September 2017.

Oorspronklik geskep deur Pierre de Wet en verwerk vir die verhoog deur Neels Clasen en Dawid Boverhoff.

Regisseur: Neels Clasen

Musiek Regisseur: Dawid Boverhoff

Vervaardiger: Kosie Smit

Kostuums: Madelaine Lötter

Lekker lag en saamsing vermaak vir die hele gesin.

Datum: 5 – 17 September 2017

Kaartjies by www.brooklyntheatre.co.za of 012 460 6033

The post Altyd in my Drome appeared first on Stage and Screen.