Ek love die Vrystaat Fees Archives - Stage and Screen

Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees
Kom vier Afrikaans in die Vrystaat!

Ons het 4 Dubbelkaartjies om weg te gee vir die Ek ♥ Die Vrystaat Fees in Bloemfontein.

Hierdie een gaan nog beter en groter wees as van te vore, en vind op 22 September 2018 by Bains Lodge plaas.  Oudergewoonte kan feesgangers verwag om 12 van die grootste Afrikaanse kunstenaars in die land, asook interessante stalletjies, heerlike wyn en ander drankies, en die lekkerste kos en snoeperye op die platteland by dié geleentheid raak te loop.

Feeshekke sal om 09:00 op die dag open en besoekers sal deur die loop van die dag deur sterre soos Robbie Wessels, Leah, Ampie, Jay, Lianie May, Nádine, Joe Foster, Zamar, Tussen Sterre, Monique Steyn, Dillion Lern, Gretha Pers en Jemma vermaak word. Daar sal ook om 22:00 ‘n after-party wees saam met Dewald Wasserfall.

Niemand hoef vroeg huistoe te gaan nie…

Hierdie kompetisie het gesluit!

Let Wel:

Die kompetisie sluit op Maandag, 17 September 2018.

Kaartjies is slegs beskikbaar vir die genoemde datum en tyd.

Kaartjies kan nie opgegradeer, verruil vir kon tant, of vir ander optredes verruil word nie.

Die prys sluit twee kaartjies per wenner in.

Wenners wat weg bly, sal nie alternatiewe kaartjies verwag nie.

Pryse sluit nie akkomodasie of vervoer na die geleentheid toe nie.

Wenners sal per e-pos in kennis gestel word.

Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, aanvaar die deelnemer hierdie reëls.

Slegs een inskrywing per e-pos addres sal vir die trekking in ag geneem word.

The post Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees appeared first on Stage and Screen.