Elma Potgieter Archives - Stage and Screen

Huis Lelieveld
Welkom by Huis Lelieveld!

Molly (Lizz Meiring) van Molly en Wors en Ouboet en Wors het haar werk as tandartsassistent verruil vir dié van matrone! In Willie Esterhuizen se nuutste komedie, Huis Lelieveld, kry Molly werk as matrone van die aftreeoord Huis Lelieveld, en kan kykers uitsien om ‘n paar ou gunstelinge, sowel as nuwe gesigte te sien.

In die laaste episode van Ouboet en Wors, is Molly ingelig dat Dr Proctor emigreer en is sy werkloos gelaat. Sy het egter nie in sak en as gaan sit nie en só eindig sy op by Huis Lelieveld as matrone. “Molly is soos onkruid – orals, ongelooflik sterk en ‘n kanniedood,” meen Lizz Meiring oor dié geliefde karakter wat sy vertolk. Molly se man, Wors (Willie Esterhuizen), kom loer gereeld in om te hoor hoe dit met sy dierbare vrou gaan en watter van die personeel of inwoners haar lewe moeilik maak.

Gielie (Wynand van Vollenstee), wie kykers in Ouboet en Wors as Wors se goedgelowige nutsman en drywer leer ken het, kry ook werk by die aftreeoord, want hy het ‘n baie sagte hart – veral as dit by die oumensies kom.

‘n Groot bederf wat vir kykers voorlê, is Hélène Truter wat terugkeer as Tannie Poppie, een van die inwoners van Huis Lelieveld. “Poppie weet álles. En sy deel dit direk met die kyker. Eintlik skinder sy net. Skaamteloos. Ek’s mal oor haar want sy’s nie bang om haar opinie te lug nie,” sê Hélène.

Die inwoners van Huis Lelieveld sluit in Fleur Pot (Elma Potgieter), Gielie se ma, Martha Goosen (Karin van der Laagt), Brand Louw (Cobus Visser) en Blaartjie Louw (Yvonne Schoeman). Van ‘n hupse afgetredene en ‘n snob sonder geld tot ‘n bakster en klaagster – dié spul inwoners is die spreekwoordelike ‘oud, maar nog nie koud’.

Daarmee saam gaan kykers ook die Huis Lelieveld-personeel goed leer ken. Dominee Dou Droel (Matt Stern), wat onder sensuur geplaas vanweë sy swakpunt vir vrouens is, Spanner Proes (Reginald Hufkie), die kleurryke faktotum wat ‘n interessante lewe buite die oord het, en Koekie de Kok (Lara Lourens), Ds Droel se assistent en deeltydse paaldanseres, gaan sorg vir hope pret.

Huis Lelieveld word vanaf Woensdag 30 Oktober om 20:30 op kykNET DStv kanaal 144 uitgesaai.

The post Huis Lelieveld appeared first on Stage and Screen.

Sneeukoningin 2
‘n Afrikaanse Animasie vir oud, ouer, jonk en jonger.

Die verhaal van Die Sneeukoningin (The Snow Queen ) is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai – aanpak.

In Die Sneeukoningin 2 word die storie verder gevoer. Na hulle oorwinning oor die Sneeukoningin het die trolle ’n smaak vir vryheid ontwikkel. Nadat die trol Orm ’n groot rol in die oorwinning gespeel het, het hy almal se held geword. Maar nou is dit nie vir hom genoeg nie. Nadat hy op ’n komiese manier sy heldedaad en prestasies vreeslik oordryf het, begin hy om ’n web van leuens te spin – hy beweer byvoorbeeld dat hy die Sneeukoningin eiehandig oorwin het en dat dit voorbeskik is dat hy met die prinses sal trou en baie magtig en ryk sal word. Maar waarheen lei Orm se stories en gaan dit hom in die moeilikheid laat beland?

In hierdie opwindende en gevaarlike avontuur leer Orm dat ’n mens nie vriende, geluk en ware liefde deur middel van bedrog kan bekom nie.

Hoewel die ou gunsteling karakters steeds in die ysige wonderland woon, ontmoet ons in hierdie rolprent ’n hele klomp splinternuwe, dierbare karakters.

Die Afrikaanse stemme word gespeel deur Pierre Breytenbach as Orm, Leah as Gerda, Christine Voorendyk is Alfida en Richard van der Westhuizen is Generaal Arrog. Leah sing ’n oorspronklike liedjie vir die rolprent vanaf haar nuwe Deluxe Album.

Die Sneeukoningin 2 is deur Wizart Animation in Rusland vervaardig, met Alexey Tsitsilin as die regisseur en Tsitsilin, Alexey Zamyslov en Vladimir Nikolaev het saam die draaiboek geskryf. Timur Bekmambetov, Yuri Moskvin, Vladimir Nikolaev en Diana Yurinova is die vervaardigers.

Die Sneeukoningin 2 was een van 17 animasieprente wat in 2014 die Golden Globe-kortlys gehaal het en is reeds uitgereik in teaters in die Verenigde Koninkryk, Suid-Korea, die Midde-Ooste, Baltiese State, Rusland, die Statebond van Onafhanklike State, Kroasië, Serbië, Montenegro, Bosnië en Herzegovina, Albanië, Slovenië, Macedonië en Israel en het in die lande waar dit uitgereik is, twee keer soveel as die eerste rolprent verdien.

The post Sneeukoningin 2 appeared first on Stage and Screen.