Hilda Cronje Archives - Stage and Screen

Twee Grade van Moord
Die Liefde is inderdaad kwesbaar.

Deur Jaco Lotriet

Marius Weyers en Sandra Prinsloo

Afrikaanse film liefhebbers is tot op hede vanjaar reeds bederf deur ‘n verskeidenheid van gehalte produksies. Intussen herenig die fassinerende drama, Twee Grade van Moord, twee van Suid-Afrika se geliefde veteraan akteurs vir die eerste keer in 27 jaar.

Marius Weyers en Sandra Prinsloo het geen bekendstelling in die vermaaklikheidsbedryf nodig nie. Gesamentlik dra hulle by tot ongeveer 60 jaar se talent, op beide die grootskerm en teaterverhoog. Hul spel in Twee Grade van Moord, laat mens opnuut besef oor die kaliber van akteurs wat ons land oor beskik, aangesien hulle oor die jare heen gesien is as die pasaangeërs in die bedryf.

Shaleen Surtie-Richards

Weyers was al in meer as 35 vollengte rolprente en 100 teaterproduksies te sien, en spog met ‘n loopbaan wat verskeie toekennings en eerbetone insluit.  Weyers was ook bekroon met ‘n erepenning van die Suid-Afrikaanse Akedemie van Wetenskap en Kuns vir sy bydrae tot die teater.  Prinsloo het op haar beurt heelwat hoofrolle gespeel in toneelstukke deur van die bekendste internasionale dramaturge en Suid-Afrikaanse toneelskrywers. Haar toekennings is net so indrukwekkend en vanselfsprekend.

In vervaardiger Barry Strick se polsende, karakter-gedrewe film, Twee Grade van Moord, speel Weyers en Prinsloo, in wat gesien kan word as die toonbeeld van ‘n liefdevolle verbintenis as eggenote. Hulle lang en gelukkige huwelik kan skynbaar enige uitdaging oorkom. Die werklikhede van hoe die lewe ‘n manier het om te ontvou in hierdie twee karakters se lewens word ligtelik beklemtoon, in ietwat uitgerekte familie tonele, wat beduidend is op hulle onfeilbare liefde vir mekaar.

Roelof Storm

In teenstelling, met die verloop van die film, ondergaan hulle verhouding ‘n gedaanteverwisseling. Aleska Cloete, gespeel deur Prinsloo, is ‘n bekende Kaapse sielkundige. Haar blitsverkoper boek, Love doesn’t Hurt, sinspeel op haar en Weyers se prentjie-mooi verhouding totdat die noodlot tref. In ‘n oogwink kom sy tot die besef dat die liefde wél kwesbaar kan wees.

Die tema van die fliek is donker, maar nie noodwendig wat mens sou verwag nie. ‘n Doodgewone middelklas familie se lewens ontrafel op so ‘n ongewone manier, dat dit die fliekganger dwing om karakters in oënskou te neem en te bevraagteken wat hulle self in so ‘n situasie sou doen. Die vraag wat Aleska haarself vra is: ‘Wat sou die liefde doen?’

Hierdie vraag resoneer by die kyker op so ‘n uitsonderlike wyse dat dit ongemak veroorsaak. Beide Prinsloo en Weyers se spel is onberispelik. Hulle leef hulself met oorgawe in hul rolle in, wat oortuigend en met medelye op die skerm aan die kykers oorgedra word. Prinsloo vertolk haar rol met pynsende presisie. Weyers se ongewone situasie ontlok ‘n gevoel van intense meegevoel. Naderhand voel sy spel wel klinies en koud maar met goeie rede.

Hilda Cronje

Die byspelers verleen ‘n eg ondersteunende gravitas aan die twee hoofspelers. Gesoute vetraan aktrise en onnavolgbare Shaleen Surtie-Richards speel die getroue familie huishoudster wat bond staan om die vrede te bewaar en as tussenganger in te tree. Surtie-Richards se alombekende humor kom sterk in die produksie na vore wat ‘n afleiding verleen aan ‘n andersins doodernstige film.

Kim Cloete het verras in haar rol as Frankie Pietersen, Aleska se regterhand en vervaardiger van haar dokumentêre film wat losweg op haar boek gebasseer is. Cloete se veelsydigheid as aktrise verstom aangesien y so gemaklik en aanpasbaar in haar rol voorkom.

Roelof Storm as Christiaan Cloete en Keenan Arrison as Ra’eed Shad was skitterend in hulle vertolking as gay liefdesgenote. Hul spel verleen gesamentlik ‘n egtheid aan die film, nogtans word hulle tonele delikaat en met grasie uitgebeeld, eerder as indringend.

Kim Cloete

Hilda Cronjé speel Tanya Basson. Wat die storielyn aanbetref, het ek met eerste opslag die vertolking van haar karakter as uiteenlopend aangesien. Dit word wel mettertyd duidelik dat die kyker deel met twee vroue, en twee moorde. Die een is manslag, ‘n weerspieëling van self gesentreerdheid; die ander ‘n onselfsugtige handeling. Albei hou nou verband met mekaar en vandaar die titel. Briljant paradoksaal.

Groot produksies word altyd ondersteun deur ewe indrukwekkende produksiespanne, waarvan Twee Grade van Moord getuig. Regisseur Gerrit Schoonhoven, Skrywer Anita le Roux, Redigeerder Ronelle Roets, sowel as Regisseur van Fotografie, Trevor A. Brown en Komponis Cornell Boshoff, het hulself goed van hul taak gekwyt om die verskillende aspekte van filmmaak effektief saam te snoer in ‘n produksie wat groot lofsang verdien. By die Indie Karoo Filmfees het hierdie Twee Grade van Moord reeds met die beste film toekenning weggeloop.

Twee Grade van Moord, deur Inverse Films en Full Faculty Films, in samewerking met Waterfront Film Studios en die Departement van Handel en Nywerheid, begin 22 Julie landswyd draai.

Fotos: Full Faculty Films

The post Twee Grade van Moord appeared first on Stage and Screen.

Twee Grade van Moord
Weyers en Prinsloo terug op die Groot Skerm

Sandra Prinsloo en Marius Weyers

Die Suid-Afrikaanse film Twee Grade Van Moord, wat op 22 Julie 2016 in fliek teaters landswyd open, sien vir die eerste keer in dekades die geliefde akteurs, Sandra Prinsloo en Marius Weyers, weer saam op die grootskerm!

Die film speel af in die Kaap met die bekende regisseur, Gerrit Schoonhoven, aan die stuur daarvan.

Aleksa Cloete (Sandra Prinsloo), is ‘n bekende Kaapstadse sielkundige met ‘n topverkoper boek, Liefde Maak Nie Seer Nie, wat haar intellektuele standpunt oor die liefde onderskryf, alhoewel haar lang en gelukkige huwelik met Ben (Marius Weyers) dit weerspreek. Hul enigste kind, Christiaan (Roelof Storm), was geforseer om in sy grootword jare baie staat te maak op die liefde van sy “tweede Ma”, die lojale huiswerker, Fy Abrahams (Shaleen Surtie-Richards).

Aleksa onderneem om deel te wees van ‘n dokumentere realiteitsreeks waarin daar gefokus word op haar terapeutiese werk onder vrouens wat liefde met pyn verwar en een van haar pasiënte, Tanya Basson (Hilda Cronje), stem in om die proef-konyn te wees.  Ben kry ‘n masiewe hartaanval en Tanya kom terselfdertyd by Aleksa se huis aan met die nuus dat sy haar kêrel tydens ‘n geweldadige argument vermoor het. Aleksa besef dat sy Tanya se emosionele toestand heeltemal onderskat het en op dieselfde tyd deel Ben haar mee dat hy ‘n belangrike besluit oor sy eie toekoms en lewe gemaak het.

Shaleen Surtie-Richards

Soos wat die verhaal vorder word Aleksa geforseer om haar eie integriteit te bevraagteken en ook haar bereidwilligheid oor wat sy sal op offer vir die vir wie sy lief is. Op die ou einde moet sy die vraag antwoord: “Wat sal die liefde doen?”   “Prinsloo en Weyers as twee talentvolle akteurs wat skyn in hierdie komplekse rolle om die ware en moeilike natuur van liefde op die silwerdoek te vertolk”, sê Helen Kuun, Besturende Direkteur van Indigenous Film Distribution.  Vervaardiger Barry Strick sê:  “Hulle het in nog net vier films saam verskyn, waaronder die bekende ‘The Gods Must Be Crazy’ in 1981. Die laaste keer wat hulle saam in ‘n film gespeel het was in 1989, wat ‘Twee Grade Van Moord’ ‘n langverwagte reünie van die twee uitmuntende akteurs maak, ‘n mylpaal in Suid-Afrika se filmgeskiedenis”.

Prinsloo se verhoog en film loopbaan strek oor dertig jaar.  Gedurende hierdie tyd het sy hoofrolle in meer as 100 verhoogproduksies, agt vollengte films en talle televisie produksies vertolk.  Sy het ‘n reputasie as ‘n uitstaande aktrise in baie lande oorsee, insluitend Engeland, Frankryk, Duitsland en die Verenigde Nasies. ‘De Kat’ tydskrif het Prinsloo genoem as een van die honderd mees invloedrykste mense in Suid-Afrika en sy het ook die toekenning vanaf die Akademie vir Kuns en Wetenskap ontvang vir haar lewenslange bydrae to teater in Suid-Afrika.  Meer onlangs het sy ook haar eie geselsprogram “Sandra op ‘n Drafstap” op kykNET aangebied, waartydens sy met prominente Suid-Afrikaners onderhoude voer.

Weyers is een van Suid-Afrika se mees bekende en geliefde akteurs.  Sy uitstaande optredes op die verhoog en in films het hom volksbesit gemaak, in Suid-Afrika sowel as oorsee.  Hy het reeds in meer as vyf-en-dertig vollengte films en een honderd teater produksies opgetree.  Sy vollengte film krediete sluit in:  Warner Bros se ‘Blood Diamond’ (Edward Zwick), ‘Catch a Fire’ (Phillip Noyce), ‘Red Dust’, ‘Stander’, en moontlik sy bekendste Suid-Afrikaanse rol, in Katinka Heyns se film ‘Paljas’.  Hy het talle toekennings gewen en is ook vereer met ‘n Medalje van Eer vanaf die SA Akademie vir Kuns en Wetenskap vir sy bydrae tot teater.

Die fliek sluit ook ander plaaslike gunsteling akteurs in soos Shaleen Surtie-Richards, welbekend vir haar hoofrol in die 1988 vollengte film ‘Fiela se Kind’ en as Ester (Nenna) Willemse in the M-Net sepie ‘Egoli: Plek van Goud’.

Twee Graade van Moord is vervaardig deur Barry Strick van Inverse Films en Full Faculty Films in samewerking met Waterfront Film Studios en die Department van Handel en Nywerheid. Die fliek word versprei in Suid-Afrika deur Indigenous Film Distribution.

The post Twee Grade van Moord appeared first on Stage and Screen.