Illse Roos Archives - Stage and Screen

Die Byl Seisoen 2
Veertien splinternuwe naelbyt-episodes in Tweede Seisoen.

’n Talentvolle span voor en agter die kamera. Ja, kolonel Piet van der Bijl en sy span is terug vir nog ’n reeks!

Die Byl vertel die verhaal van kolonel Piet van der Bijl, ’n briljante speurder wat spesialiseer in die vastrek van reeksmoordenaars. Sy hele wese is ingestel op die detail van die lewe en die stukke van die legkaart wat nie altyd wil pas nie. Sy persoonlike verhoudings ly egter onder sy werkywer, maar hy sal enigiets vir die mense na aan sy hart doen.

Dit is vyf jaar sedert ons Byl, gespeel deur Waldemar Schultz en sy span leer ken het. Byl is steeds bekend as ’n super-speurder, maar hy was egter die rede hoekom kaptein Juan Stuurman, deur Marvin-Lee Beukes, uit die eenheid bedank het. Byl se verhouding met Nicki Swanepoel soos gespeel deur Milan Murray, het verbrokkel ná hulle vir ’n tyd lank saam gebly het. Byl en generaal Neels van As, gespeel deur Tertius Meintjes, het die strydbyl begrawe, maar nie vir lank nie…

Lees hier meer oor Seisoen 1

Ellie Bonthuys, vertolk deur Barbara Marié Immelman het haar dae as sensasie-joernalis vaarwel geroep en is deesdae ’n woordvoerder die SAPS. Die span se kantore, die ondervragingslokaal en laboratorium het ’n gedaanteverwisseling ondergaan. Dr. Fritz Barnard, soos gespeel deur Eric Nobbs, het ’n nuwe assistent, Dr. Shani van Rooi, deur Trudy van Rooy, en kaptein Lena Evans, deur Lika Berning, is intussen getroud en is ma van ’n jong seun. Carien van der Bijl, gespeel deur Rolanda Marais, Byl se eksvrou, maak ook onverwags haar verskyning.

In die tweede reeks van Die Byl is daar weer ’n rits sake, een in elke episode, wat opgelos word, maar hierdie keer is daar ook ’n paar deurlopende storielyne wat kykers vasgenael gaan hou. Byl word toenemend emosioneel en fisies gekonfronteer wanneer sy span die teiken word van ’n reeks onverklaarbare en onstellende gebeurtenisse.

Die reeks is geskryf deur Leon Kruger, Hein Eksteen en Anton Treurnicht en die regisseurs is Quentin Krog, Liezl Spies en Leon Kruger. Die reeks word deur Marche Media vervaardig. Ander bekendes wat in die dertien episodes gesien gaan word, is Wilhelm van der Walt, Jody Abrahams, Marlo Minnaar, Jana Kruger, Geon Nel, Marius Weyers, Stiaan Smith, Cintaine Schutte, De Klerk Oelofse, Illse Roos en Denise Newman.

Die Byl Seisoen 2, is vanaf Julie op Showmax beskikbaar, en sal later vanjaar op kykNet uigesaai word.

The post Die Byl Seisoen 2 appeared first on Stage and Screen.

Review: Vir Altyd
Vir Altyd, in ‘n Oomblik

Deur Louw Mulder

Stage and Screen was breë-bors trots om deel te kon wees van die amptelike premiere van Vir Altyd, wat verlede week in Fourways gehou is. By moontlik een van die beste georganiseerde film premieres wat ons nog bygewoon het, was die kwaliteit, en die hoër geligte standaarde in hierdie industrie, skitterend sigbaar.

Louw Mulder saam met Ivan Botha En Donnalee Roberts by die Premiere van Vir Altyd

In die Afrikaanse filmbedryf, het Ivan Botha en Donnalee Roberts hulle-self met Pad Na Jou Hart, in 2014 gevestig as Suid Afrika se nommer een romantiese silwerskerm-paartjie. Met ‘n Tempo Toekenning alreeds onder hulle belt in dieselfde jaar, het Vir Altyd glad nie kort getrek aan die verwagtinge wat geskep was nie.

Sonder om te veel van die storie weg te gee, kan ek met ‘n oop gemoed sê dat hierdie goed-voel-film daar-op uit is om so ‘n warm kol op die hart te los. Met tragedie en teleurstelling wat as inleiding tot die res van die storie dien, bevind drie paartjies hulle-self op die eiland van Mauritius, waar hulle afsonderlike redes het vir ‘n romatiese vakansie.

Vir ons twee helde, Hugo en Nina, was die landing in Mauritius heel onverwags en onbepland. As gehoor, weet ‘n mens dat Hugo en Nina op die einde by mekaar sou uitkom, maar met kinkels en draaie in die storie, is dit nogal moeilik om te voorspel hoe dit gaan gebeur. Met Ivan Botha en Donnalee Roberts in die rolle van Hugo en Nina, was dit maklik vir die vervaardigers om ‘n verwagting by die kyker te skep, wat die gewenste slotsom kan laat realiseer.

Saam met Hugo en Nina op die Eiland van Liefde, het Ben en Marietjie Botha hulle self bevind, in ‘n poging om hulle huwelik te red. Ben, vertolk deur Dirk Stoltz, kom op eienaardige maniere tot die skok, dat hy Marietjie, gespeel deur Illse Roos, kan verloor. In hulle storie binne die storie, gaan Ben dan tot die uithoeke van die eiland om haar hart, Vir Altyd, weer terug te wen. Daar is geen twyfel nie dat Ben en Marietjie se karakters met elke giggel by gedra het tot die humor van die fliek.

Wilson Dunster en Elize Cawood in Vir Altyd

Uiteraard, moet ek sekere akteurs uitsonder, wat volgens my uitstekende rolle vertolk het. Mens kan nie fout kry met Botha en Roberts se vertoning nie. Maar, om in een film, ‘n kyker te ontvoer van ‘n komiese toneel met humor en lag, tot ‘n toneel waar almal saam met ‘n knop in die keel ‘n traan in die oë kry, sit nie in enige regisseur se broek nie. Dit is immers die rolverdeling wat die slag geslaan het.

Tannie Betsie en oom Paul van Zyl, is ‘n afgetrede paartjie wat na vyftig jaar eers hulle wittebrood kon vier. Wilson Dunster en Elize Cawood vertolk uitstekende rolle in hierdie film, waar die elektrisiteit tussen hierdie twee veteraan akteurs tot teen die been van die kyker se emosies sny. Dit sal my ook dus glad nie verbaas nie, dat Dunster en Cawood se suksesvolle huwelik in die regte lewe bygedra het tot die treffende emosie tydens die deel waar oom Paul sy eie vrees moes aan vat; om sy vrou te verloor as gevolg van kanker.

Vir Altyd spog ook met eg Suid Afrikaans name in die rolverdeling, soos Helene Truter as Ronel, Hugo se ma, Andre Stolz as Dominee Willem en Deirdre Wolhuter, as Christelle Lombaard.   Nina se onredelike pa, Johan Lombaard word gespeel deur Andre Jacobs, en die man wie haar by die kansel koud gelaat het, Retief, word gespeel deur Stiaan Smith.

Ek kan nog vele meer komplimente uitdeel, soos vir die hele kreatiewe span, maar ek dink geen resensie sal die eer vol staan, as wat hulle werk self beleef word nie. Vir Altyd begin landswyd draai op 12 February 2016. Kry ook gerus die boek, geskryf deur Ivan Botha and Donnalee Roberts, en die klankbaan, met kunstenaars soos Joshua na die Reën, en Adam.

Dit gaan nie oor die gelukkige einde nie – dis die avontuur daarheen wat saak maak.

The post Review:  Vir Altyd appeared first on Stage and Screen.