Jukebox Archives - Stage and Screen

Deon Groot: Wyn
‘n Afrikaanse enkelsnit wat soos Goeie Wyn kan Oud Word.

Ons lewe in moeilike tye, met soveel probleme en bekommernisse en dis dikwels moeilik om net te laat gaan en die lewe te geniet. Maar Deon Groot se nuwe enkelsnit en musiekvideo, Wyn, herinner ons om presies dit te doen!

Die musiekvideo is pas onlangs op sosiale media platforms asook op die kykNET Top20 en Jukebox vrygestel en kykers en volgelinge is absoluut dol daaroor!  Dié liedjie, uit die kunstenaar se eie pen, is geïnspireer deur die behoefte om mense daaraan te herinner om hulleself te geniet, ongeag van wat rondom hulle gebeur.

Hy erken egter dat luisteraars moontlik geskok gaan wees wanneer hulle Wyn vir die eerste keer hoor, maar dit is een van daardie liedjies wat jy oor-en-oor gaan luister, want die wysie is tydloos en die lirieke heet lekker om te hoor.

Net soos die snit, beloof die musiekvideo ook om hope vermaak te skep. Dit is in ’n klein kroeg, in die middel van niks en nêrens, verfilm en vertel die storie van hoe ’n doodgewone partytjie hand uitruk en verander in een vir die boeke!

Wyn is die eerste enkelsnit vanaf Deon se nuwe album wat gedurende Mei 2019 uitgereik sal word en hy glo dat dit ’n goeie idee skep van wat van die res van die album verwag kan word.

Vir die sanger, is die hoofdoel om waardering vir sy musiek te skep met goeie melodieë en eerlike lirieke.  Hy wil graag hê dat mense dit moet geniet vir wat dit is.  Hy beskryf die album as eenvoudig, maar treffend, en dit is egter onmoontlik vir enige iemand om te raai watter liedjie die grootste treffer gaan wees.

Deon, wat sy debuutalbum, Gee my Oor, in 2017 vrygestel het, het in ’n musikale huis grootgword.  Hy het al jare terug daaraan begin werk om sy eie musiek te skep, en glo tans dat elke situasie in die lewe êrens heen lei, hartseer, liefde, geluk, en dat almal emosies op ’n unieke manier ervaar. Dit is wat hom inspireer en sy musiek vorm, wat wissel tussen baie ernstig tot skreeusnaaks.

Wyn is beskikbaar op alle digitale platforms.

The post Deon Groot: Wyn appeared first on Stage and Screen.

One2B Caring: Gholfdag met ‘n Doel
Do you One2B that person that makes a world of a difference?

deur Louw Mulder

Soms kruis ‘n mens se pad met die van ‘n liefdadigheidsveldtog, waar die klein biejtie wat ‘n mens kan bydra, die wêreld se verskil kan maak. Ons het afgekom op die goeie werk wat One2B doen, met hulle Koroperatiewe Sosiale Verantwoordelikheidsafdeling, One2B Caring. So… vat die liefde wat jy vir jou medemens het, en kombineer dit met die kans om daardie ekstra paar kilogram te verloor, en jy kry ‘n nasie, waar almal hierdie Kersfees weer kan glimlag.

One2B

Om eerstens bietjie meer te leer van One2B, hulle oorsprong, asook die produk wat hulle al vir die laaste jaar In Suid-Afrika beskikbaar gestel het, het ons met Jason Fourie, stigter en Hoof Uitvoerende Beampte gesels, oor nòg ‘n gewigsverlies pilletjie op die mark.

One2B Fab, waarna hy in meer detail verwys as “Want to be Fabulous”, bestaan uit 100% natuurlike bestanddele, wat voort gespring het uit die resultate van ‘n 6-jaar lange studie wat in Duitsland ondergaan is. Die studie het gefokus om meer inligting te kry oor hoe die vetselle in die liggaam werk, en waste nuwe innoverende eindresultate hulle kan bekom, om ‘n verskil te maak.

Soos Jason aan ons verduidelik het: “Om mense op hulle doelgewig te kry, moet ons die vetselle dehidreer, want die digdheid van daardie selle word om gesit in die massa wat ons op die skaal sien. Met ons produk, vereis ons dat daar drie liter water daagliks gedrink word, omdat ons produk daarvoor sorg dat die afgebreekte, gedehidreerde vetselle, deur die uriene uitgeskei word.” Jason het die voorbeeld gebruik van die wit, wasserige vet wat in die pan agterbly as jy klaar ‘n tjoppie gebraai het…

One2B is ook tans die enigste vervaardiger van gewigsverlies aanvulling in die wêreld, met ‘n Rapid Decompression Technology System. Die proses wat deur hierdie sisteem aangewend word, is Jason se hoofargument, oor wat One2B Fab uniek maak. “Dit is onmoontlik om die volumes van al die voedingswaarde wat die liggaam daagliks nodig het, in ‘n 305mg kapsule in te kry. Met die hierdie stelsel, word die rou bestandele tot ongeveer ‘n kilometer onder die see-oppervlak geneem, en in ‘n fraksie van ‘n sekonde, weer tot bo gebring.” Jason beweer dat hierdie proses al die onsuiwerhede uit die rou materiaal af skei, om ten einde vir hulle in staat te stel, om dit wat die liggaam nodig het, in een pilletjie in te druk. “Ons kapsule, bevat al die voedingswaarde van al die groente en vrugte wat ‘n persoon daagliks nodig het” sê hy.

One2B Fab, word nie in kettingwinkels verkoop nie, maar indien jy dit sal wil uitkyk, besoek gerus https://one2b.co.za/one2b-stockists/

One2B Caring

“Toe ons die besigheid begin het, het ons besluit dat ons nie net ‘n besigheid het waar ons mense help om ongelooflik te voel, en hulle op hulle doel gewig te kry nie, maar ons sal moet terug gee,” het Jason verder vertel: “Jy moet jou sukses deel.”

Dis met hierdie sentiment, wat One2B Caring op die been gebring is. Die realiteit van Down-Sindroom, het in die jonger jare van Jason se lewe baie naby aan sy eie tuiste gesny. Ek het aandagtig geluister hoe hy my vertel, maar het besluit dat so ‘n persoonlike ervaring, nie geskik sou wees vir hierdie artikel nie. Wat wel belangrik is, is hoe naby kindertjies wat ly aan Down-Sindroom, aan Jason se hart lê.

Vroeër vanjaar, is die Suid-Afrikaanse Down-Sindroom Atletiekdag in Pretoria by Tukkies gehou. “Ons het besluit as ‘n Organisasie dat ons wil graag die medaljes vir daardie dag skenk,” vertel Jason van die bietjie wat hulle kon doen, om die wêreld se verskil te maak: “Dit was nogal ‘n amazing en nederige ervaring, om dit te beleef, en deel te wees daarvan”.  Sien die amateur video hier:

https://youtu.be/vTXXFrasTK4

One2B Caring en Caring Daisy GholfDag

Op die rug van hierdie ervaring, het One2B Caring saam gespan met Anria van Heerden, van Caring Daisy. Met hierdie Gholfdag, word sakemanne, en mense wat invloedryk is by mekaar gebring, om nie net ‘n lekker dag op die gholfbaan te hê nie, maar ook om die belangrike doel aan te spreek, wat is om terug te gee aan die gemeenskap.

Die doel van die One2B Caring en Caring Daisy se Gholfdag, is om fondse in te samel vir twee begunstigdes. Eerstens, is die Caring Daisies Fonds, wat R50 000 gaan skenk aan ‘n persoon wat ‘n Speech Easy Device nodig het, om ‘n lewe te verander. Tweedens, word daar beoog om geld te skenk aan ‘n 40-jarige Down-Sindroom lyer, met die sielkundige vermoeëns van ‘n 8-jarige outjie, in ‘n lyf met die fisiese vaardighede van iemand in sy 80’s. Sy naam is Sakkie, en sy ma van 69 jaar oud, is onder baie druk om Boetie te onderhou. Daar is meer oor hierdie begunstigdes op One2B se webwerf.

Wat vermaak aan betref, word daar ook nie terug gestaan by hierdie gholfdag nie. Wat is ‘n goeie dag, met ‘n goeie doel, sonder die musiek in ‘n goeie taal? Hierdie Gholfdag, en ook die doele daaragter, word ondersteun deur verskeie Afrikaanse kunstenaars, wat die dag met ritme gaan afsluit. Ongelukkig is hierdie konsert nie oop vir die publiek nie, maar slegs vir die borge, en die gholfspelers van die dag. Indien jy nie wil uitmis nie, is daar nog 2 x Vier-balle, en 3 gaatjies beskikbbaar, as daar iemand is wat belangstel. Volg die skakel hierbo, om met One2B in verbinding te tree.

Afrikaanse Kunstenaars

Die stêrre wat op hierdie dag hulle bietjie gaan doen om tot die wêreld se verskil by te maak, is Arno Jordaan, Roan Ash, Wikus van der Merwe en Pieter Smit. Heel laas, maar glad nie klaas, is Ampie, wie trots is om ook betrokke te wees by die One2B Caring en Caring Daisy se Gholfdag.

Ampie, wat vroeër in hierdie jaar sy nuwe album, Bosveld Blues vrygestel het, is baie nou betrokke by One2B Caring, en die saamgaende Gholfdag. Hy is ook ‘n kranige ambassadeur vir die produk, en as mens kyk na die omslag van sy nuwe CD, is hy beslis nie oorgewig nie.

Sy nuwe enkelsnit, Sit die Radio Aan, beloof om elke luisteraar te forseer om die perke van die CD-speler se volume te toets. Volgens Die Marketing Zoo, gaan hierdie snit oor iemand wat moeg is vir die stad se irritasies, en in sy bakkie klim, die radio aan sit en op reis gaan, na waarokal die wind hom heen neem. Hierdie enkelsnit se musiekvideo, sal vroeg in Desember op kykNET se Jukebox vrygestel word.

Jou kans om na Ampie te luister, terwyl die One2B Fab kapsule besig is om jou vetselle te dehidreer…

Met die goedhartige komplimente van Ampie, en ook Jason by One2B, gee ons ‘n geskenkpak weg, ter waarde van R1500.00. Dit sluit in ‘n 30-dag voorraad van die One2B Fab gewigsverlies kapsule,’n eksemplaar van Ampie se nuwe album, asook ‘n paar verskeie verassings wat One2B in ‘n handige koel-sak verpak het. Skryf gerus in, hier onder:

One2B en Ampie Kompetisie:

[contact-form-7 id=”9479″ title=”One2B Hamper Competition”]

Namens Stage and Screen, Hats off en Curtains up, aan almal betrokke by hierdie saak. You make us Want to be caring with you….

The post One2B Caring:  Gholfdag met ‘n Doel appeared first on Stage and Screen.

Heuning: Maatstaf vir my Hart
Nuwe Snit is ‘n maatstaf van hul tonemende sukses

Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart , wat nie net gaan voortbou op die unieke,moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiekoor tevrede sal stel.

Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, wat sommer dadelik diep in jou hart kruip wanneer jy dit hoor. Die liedjie is deur Vaughan Gardiner geskryf en gaan oor ’n persoon wat haar geliefde verloor het, maar die positiewe daaruit haal deur hulle tyd saam te koester en alle potensiële verhoudings te meet aan die liefde wat hulle gedeel het.

Dit is die groep se eerste opname met Hansie as nuwe lid en hulle hoop dat hul musiek vir luisteraars iets sal beteken, al is dit net om hulle te laat glimlag na ’n lang dag. Die enkelsnit is die eerste vrystelling vanaf hulle nuwe album, wat later vanjaar uitgereik word en daar word ook reeds aan ’n musiekvideo beplan.

Heuning se selfgetitelde debuutalbum is in 2012 uitgereik en was onmiddelik ’n treffer onder jonk en oud. Nie net het dit in 2013 ’n Ghoema-toekenning vir Beste Country-album asook ’n Huisgenoot Tempo-benoeming vir Beste Nuweling opgeraap nie,maar ook talle radiotreffers opgelewer, waaronder As ek Val, Bietjie Langer Bly, Drome en Ek Wil Met Jou Dans, asook talle suksesvolle musiekvideos wat vandag nog op die kassie te sien is. Die vrystelling van hulle album Drome, in 2015, het vir hulle die geleentheid gegee om by die Crystal Palace in Bakersfield, Kalifornië, te gaan optree.

Nadat een van die oorspronklike groeplede, Henk Dercksen, in 2016 besluit het om Spanje toe te gaan, was die musiekpaar steeds so in aanvraag dat Jeanette besluit het om die duo vir ’n lewendige orkes te verruil, wat baie goeie aftrek gekry het. Hansie, wat op daardie stadium vir die orkes baskitaar gespeel het, het egter so goed ingepas as gevolg van sy talent en veelsydigheid, dat daar besluit is om weer terug te keer na die groep se oorspronklike formaat.

Jeanette Pretorius het van kleins af ’n passie vir musiek. Sy het op twaalfjarige ouderdom reeds haar debuutalbum by Boet Pretorius van Decibel Musiek opgeneem, waarna vyf ander (waarvan twee kinderalbums en een ’n country-album is), gevolg het. Alhoewel sy van ’n wye verskeidenheid musiek hou, lys sy Martina Mcbride, Carrie Underwood en Patsy Cline as haar grootste musiekinvloede. Dié talentvolle gesinsvrou is nie net ’n goeie sanger nie, maar ook ’n kranige liedjieskrywer, jodelaar en aktrise, wat al verskeie gasverskynings op die kassie gemaak het. Verder het sy al op verskeie leefstylprogramme opgetree, waaronder Jukebox, DKNT, Noot vir Noot, Bravo, Kwêla en vele meer.

Hansie Roodt het in ’n musikale huis grootgeword. Sy pa was ’n meester kitaarspeler, saam met wie sy ma soms gesing het en sy broers is ook gesoute musikante. Sy loopbaan het egter eers in 2010 afgeskop, maar sedertdien was daar al baie hoogtepunte en kon hy al saam met baie bekendes musiek maak, waaronder Mel Botes. Hy geniet ’n breë spektrum musiekgenres, wat wissel van Jazz tot Heavy Metal, en het groot waardering vir John Petrucci en Mark Knopfler se werk. As hy nie ’n musikant was nie, sou hy graag ’n weermagvlieënier wou word.

Die sangpaar het nog baie planne en drome en sal graag in die toekoms wil hê dat hulle musiek soveel as moontlik plaaslike, sowel as internasionale gehore moet bereik. Maatstaf vir my Hart gaan nie net ’n gunsteling wees op al wat treffersparades is nie, maar gaan ook voortbou op die sukses wat Heuning reeds bereik het as ’n alternatiewe country-duo, met musiek wat direk met die hart praat.

The post Heuning:  Maatstaf vir my Hart appeared first on Stage and Screen.

Groter Keuse vir kykNet kykers op Saterdagaande
kykNet verander schedule om meer aan kykers te bied.

Die gewilde musiekprogram Jukebox gaan vanaf Saterdag, 2 Julie 2016, slegs op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) uitgesaai word. kykNET (DStv-kanaal 144)  bring in die plek van Jukebox ’n hele reeks rolprente na die kassie op Saterdagaande om vir kykers ’n keuse van topvermaak oor die twee kanale te gee.

Maar hoe gemaak as jy Saterdagaand Jukebox op kykNET NOU! en die fliek op kykNET wil sien? Geen probleem nie, want Jukebox word nou ook Sondae om 14:00 op kykNET NOU! herhaal. Jy hoef dus geen van jou gunstelingvideo’s of die lekker onderhoude met verskeie kunstenaars mis te loop nie – dis ’n wen-wen-situasie.

Met die afskop van die nuwe skedule kry Jukebox boonop ’n splinternuwe baadjie. Kykers kan uitsien na ’n pragtige nuwe stel waaroor die bekende en gewilde aanbieder, Pieter Koen, baie opgewonde is: “Dit is soos om die Comrades te hardloop – jy weet al wat gaan gebeur, wat om te verwag, maar met ’n nuwe stel tekkies is jy sommer weer opgewonde oor die wedloop. Ons wil ook vir kykers ’n vars aanslag gee wanneer hulle weer Saterdagaande lekker saam met ons kuier.”

Jukebox – op kykNET NOU! vanaf 2 Julie om 19:30 (DStv kanaal-146) – herhaling Sondae om 14:00.

Saterdagaand-rolprente – op kykNET vanaf 2 Julie om 19:30 (DStv-kanaal 144).

The post Groter Keuse vir kykNet kykers op Saterdagaande appeared first on Stage and Screen.