Leon Nieuwoudt Archives - Stage and Screen

Hugo Nieuwoudt: Net soos die Sneeu
Sneeu kom tog hierdie Lente Val.

“Net soos die sneeu weer op die berge sal lê, is my verwagting dat jy my sal sê; sien ons weermôre, sien ons dan weer, en dit isal wat ek vandag in hierdie hart begeer…” weergalm die treffende lirieke van Hugo Nieuwoudt se nuwe enkelsnit, Net Soos Die Sneeu, wat pas vrygestel is.

Net Soos Die Sneeu handel oor ’n man wat steeds vasklou aan die belofte, wat sy pa aan hom as seuntjie gemaak het, dat hy sal terugkeer na die oorlog. ’n Klein seuntjie, wie se pa op die dag van syvertrek na die oorlog, voor hom in die sneeu kniel, en met trane in sy oë ’n pinky promise aan hom maak dat hy sal terugkeer na die oorlog, wat dan nooit gebeur nie. So vertel Hugo oor dié Afrikaanse pop/kontemporêre snit uit die pen van Werner Beukes.

Hugo hoop dat die publiek die snit goed sal ontvang, aangesien die publiek vra vir goeie lirieke en melodie-lyne, iets wat Net Soos Die Sneeu beslis bied. Hugo brei uit dat dit nuut, vars, ritmies en ’n vreeslik mooi hartsliedjie is wat wel ‘n storie vertel. Mense hou van stories, en Hugo het die liedjie getoets by die onlangse Innibos Fees en wat hom geraak het, was die doodse stilte vir n sekonde of twee, na die liedjie stop, en die applous wat dan daarop gevolg het. Dit was vir hom ‘n teken dat die mense daarvan hou. Mense soek liedjies waarmee hulle kan assosieer of iets met betekenis – ‘n Liedjie met n storie.

Volgens Hugo lê die snit hom na aan die hart, omdat hy self pa is van twee seuns. Die lirieke en melodie-lyne is so mooi en sterk,   veral die groei van die liedjie na die einde, dat hy dadelik ’n aanvoeling vir die liedjie gekry het. Dit het met sy siel gepraat.

Daar is ook ’n musiekvideo in die pyplyn, maar hieroor wil Hugo nog niks verklap nie. Hulle is nog druk besig met ’n hartroerende storielyn.

Intussen kan aanhangers solank na hul sneusdoekies gryp want jy gaan verseker ’n traan of twee pik wanneer jy na Hugo se nuwe snit luister.

The post Hugo  Nieuwoudt: Net soos die Sneeu appeared first on Stage and Screen.