Liezel Marshall Archives - Stage and Screen

Valeska Muller: Verdwaal Saam Met Jou
Nuwe video laat jou nie alleen verdwaal nie.

Valeska Muller se moderne popmusiekverwerking, Verdwaal Saam Met Jou, is gedurende September 2018 aan radiostasies landswyd uitgereik en aanhangers kan nie genoeg van haar unieke stem en musiekstyl kry nie!  Sy trek aandag waarookal sy gaan en die liedjie bly in jou kop vassteek. Die musiekvideo vir hierdie opgewekte dansnommertjie wat sy saam met Tertius Jacobs en Sean Butler geskryf het, is pas bekendgestel en gaan jou asem wegslaan!

Die musiekvideo vir dié treffer is verfilm by Estate D’Afrique in Hartebeespoortdam. Valeska noem dat Verdwaal Saam Met Jou ’n pragtige lied is wat handel oor passievolle liefde wat sy wou vasvang in die video. Sy wil verdwaal saam met die man van haar drome en net wegraak vir ’n oomblik, sonder al die stres en geraas van mense wat ons pla. Tog iewers in hulle twee se impulsiewe avontuur van verlorenheid en rigtingloosheid, kom sy by haar bestemming uit. In sy liefdevolle arms en oë noem sy met opgewondendenheid dat sy haarself vind, wat duidelik in die video vertolk word. Valeska en Nic Billington, wat die regie van die video hanteer het, het saamgewerk aan die konsep, terwyl Hannelie Burger omgesien het na die skoonheidsaspekte. Dane Hildebrandt vertolk die manlike hoofrol in die video.

Muller het al talle hoofrolle gehad, in onder andere Richard Loring se Girl Talk 2005, Sonsak Jolyt en Dance Mania. Sy het ook in ‘n paar TV rolle verskyn, soos Binnelanders en One Way, asook TV advertensies vir Vodacom.   Sy was uitgenooi om te sing vir Koning Swandile, by Royal Swazi Sun selfs! Haar veelsydigheid is reeds telke male ten toongestel by feeste soos Aardklop, Innibos en KKNK. Verder is haar vernuf as liedjieskrywer ook bewys, deurdat sy saam met ‘n rits ander skrywers soos RJ Benjamin, Kyle Adcock, Christiaan Kritzinger, Crighton Goodwill , Drago Blaskovic, Bradley Africa en Liezel Marshall gewerk het. Een van haar eie liedjies is ook gebruik as die temalied van die program, ’n Ster Vir My Bed, op Via TV, kanaal 147 op DSTV.

Verdwaal Saam Met Jou  het ’n opgewekete en ritmiese deuntjie wat verweef is met interessante elemente en klanke, asook ’n indrukwekkende stem wat nie net van Valeska Muller ’n huishoudelike naam in dans- en kuierplekke gaan maak nie, maar ook die treffersparades van die land se grootste radiostasies gaan oorheers.

The post Valeska Muller: Verdwaal Saam Met Jou appeared first on Stage and Screen.