Mari Bosman Archives - Stage and Screen

Mari Bosman: As Vrou
Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit.

Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal…

Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met hierdie snit uitbeeld waarna sy streef in haar eie vrouwees. As Vour, is die enkelsnit wat sy saam met die skrywer Vaughan Gardiner gepen het. Hugo Ludik en Gardiner het die verwerking daarop gedoen.

Die Musiekvideo, wat deur Deon van Wyk opgeneem en vervaardig is, word ook vrygestel en dra nes die liedjie self ’n sterk boodskap aan vroue oor.

Mari is reeds twaalf jaar in die musiekbedryf doenig, en sê om ’n verhoog met van Suid-Afrika se top kunstenaars te deel, een van haar hoogtepunte is sover.

Sy put gereeld inspirasie uit plaaslike kunstenaars en liedjieskrywers soos Valiant Swart, Jan Blohm, Karen Zoid en Elvis Blue. Sy vertel dat Elvis se energie op die verhoog en die manier hoe sy lierieke en melodieë mense raak is iets besonders. Omdat hulle genre baie dieselfde is, is dit waarna sy streef. Nog een van haar gunsteling liedjieskrywers is Christoph Kotze, beter bekend as Appel.

Haar gunsteling musiek aanhaling is die van ene Bruce Springsteen, en lui: “The best music is essentially there to provide you something to face the world with.”

The post Mari Bosman: As Vrou appeared first on Stage and Screen.

Mari Bosman: Hou Vas
Hierdie is ‘n Boodskap van Hoop!

Die donkerkop sangeres, Mari Bosman, het pas ’n nuwe goedvoel liedjie oor hoop en vergifnis vrygestel. Dié liedjie wat in Mari se woorde as rooiwyn rock beskou kan word, is deurdie talentvolle sangeres self geskryf.

Hou Vas is ’n folk-pop liedjie wat hoop gee in ’n donker land. Sean Manley het die verwerking van die liedjie gedoen, terwyl die bekwame Vaughan Gardiner gesorg het vir die meng en meester daarvan. Ricus Nel het op sy beurt gesorg vir die kitare op die liedjie. Hoe dan anders, as om met die beste te werk vir so ‘n positiewe boodskap…

Mari sê sy hoop die nuwe liedjie sal mense laat goed voel, inspireer en aanmoedig om die lewe met al twee hande aan te pak.

Die musiekvideo, wat deur Deon van Wyk opgeneem is, speel hoofsaaklik in Vaughan Gardiner en Hugo Ludik se ateljee af en beeld die proses uit vanaf inspirasie kry vir ’n liedjie, tot die finale produk.

Mari is reeds twaalf jaar in die musiekbedryf doenig, en sê om ’n vehoog met van Suid-Afrika se top kunstenaars te deel, een van haar hoogtepunte is sover. Sy put gereeld inspirasie uit plaaslike kunstenaars en liedjieskrywers soos Valiant Swart, Jan Blohm, Karen Zoid en Elvis Blue.

Mari glo soos die bedryf konstant verander moet kunstenaars hulself verander om by tye aan te pas. “Die musiekbedryf verg ook baie geduld, harde werk, geloof en uithouvermoeë,” vertel sy.

Benewens die uitreiking van haar nuwe liedjie en musiekvideo is Mari ook druk besig om aan haar tweede album, wat in samewerking met BBS Records opgeneem word. Volgens Mari is die nuwe album vol lekker-luister-liedjies en musiek met ’n dieper betekenis. “Ek wil mense aanraak deur lirieke en hulle ’n rede gee om weer positief te voel oor die lewe en die liefde.”

The post Mari Bosman: Hou Vas appeared first on Stage and Screen.