Musiekvideo Archives - Stage and Screen

Petronel Baard Stel Musiekvideo vir ‘Die Heelal Draai’ Bekend
Die kabaretster, Petronel Baard, het sopas die musiekvideo vir haar nuutste album se titelsnit, ‘Die Heelal Draai’, bekendgestel.

Die musiekvideo is deur Wessel van Heerden vervaardig en baie kleurvol in volle kontras met die meer swart en wit tekstuur van die fadista wat sy deurgaans vir Die Heelal Draai-album gebruik het.

Haar kabaretvertoning, Musiek van die Lang Vrou: Die Heelal Draai, wat inhoud van dieselfde album bevat, is een van die produksies wat ook gely het onder hierdie jaar se kansellasie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) as gevolg van COVID-19. Hierdie vertoning van haar sou sy buiging kom maak het, twintig jaar na haar eerste solo-vertoning by die fees, wat destyds musiek ingesluit het van haar album, Lank Al.

Maar, Petronel het nie gaan stilsit nie. Sy doen gereeld aanlyn konserte en het ook pas haar nuwe webtuiste bekendgestel.

Luister of Koop ‘Die Heelal Draai’ hier: https://petronelbaard.com/albums/die-heelal-draai/

The post Petronel Baard Stel Musiekvideo vir ‘Die Heelal Draai’ Bekend appeared first on Stage and Screen.

Deon Groot Se Nuwe Musiekvideo, Hemelpoorte, Is Hier!
Deon Groot se unieke stem sny regdeur ‘n mens se siel en die lirieke van sy nuutste enkelsnit, Hemelpoorte tref diep tot in jou hart.

Hemelpoorte is ‘n kragballade, uit sy eie pen, wat hom na aan die hart lê en gaan oor daai één groot liefde met wie jy jou lewe deel. Daar word voorspel dat hierdie Deon se grootste treffer nóg sal wees.

Hierdie lied verskil hemelsbreed van sy vorige enkelsnitte en wys sy dieper kant as liedjieskrywer, storieverteller en sanger vir die publiek. “My vorige musiek gaan oor kuier en goeie tye, so hierdie is iets heeltemal anders,” sê Deon.

Die musiekvideo speel af in ‘n boshuis. Dit vertel die storie van ‘n man (gespeel deur Deon self) wat die nuus ontvang dat hy nie ‘n nierskenker kon kry nie en dat hy net ‘n paar dae oor het om te leef. In plaas daarvan om vir sy vrou (Lujuan Mzyk) te vertel, maak hy die beste van die tyd wat hulle nog saam het.

Hemelpoorte is beskikbaar op Deon se album wat op alle digitale platforms hier verkrygbaar is:  umgafrica.lnk.to

The post Deon Groot Se Nuwe Musiekvideo, Hemelpoorte, Is Hier! appeared first on Stage and Screen.