Rian Van Heerden Archives - Stage and Screen

Bolhuis
Bolhuis: Onder die vergrootglas.

Spesialis-ondersoeker Mike Bolhuis, die man wat wetsoortreders se broeke laat bewe, is vanaf Oktober op kykNET in die misdaadsreeks, Bolhuis, te sien.

Mike, wat beskou word as een van Suid-Afrika se top ondersoekers, was al betrokke by van die land se grootste moord- en bedrogsake. In dié reeks delf ons dieper in van die sake wat al op sy lessenaar beland het, soos die Delmas-moorde, waarin die vyf maande-oue Wiehan Botes en sy oppasser, vermoor is en waarvan die moordenaar steeds op vrye voet is.

Ander onderwerpe wat ondersoek gaan word, sluit die volgende in:

Dwelmmuile:

Desperate lede van die publiek word oortuig om dwelms in of uit die land uit te smokkel net om uiteindelik gevonnis te word tot lang tronkstrawwe of selfs die galg oorsee. Ons ondersoek hierdie misdryf verder en gesels met dwelmmuile se families wat steeds probeer lewe in hoop.

Wurban:

Willie Steenkamp was ‘n finansiële konsultant en die hoof van ‘n internasionale beleggingsmaatskappy genaamd Wurban wat beleggers fabelagtige winste belowe het. Uiteindelik egter het miljoene rande en Willie spoorloos verdwyn. Mike het gou Willie se ware kleure agtergekom.

Ralph Haynes:

Ralph Haynes, die man wat bekend was as die “Godfather van die Wes Rand”, verdwyn spoorloos in 2011 nadat hy opstyg in ‘n helikopter vanaf Kitty Hawk lughawe. Maar hoekom was Ralph so berug en wat presies het van hom geword? Mike soek steeds voort na hierdie man wat hy maar al te goed geken het.

Die Knysna moorde:

Gedurende ‘n besonderde bloedige paar maande in die pragtige dorpie Knysna, verloor drie mense hulle lewens in wat lyk soos die werk van ‘n reeksmoordenaar. Uiteindelik word ‘n plaaslike platejoggie gearresteer maar sit die verkeerde persoon agter tralies? Mike besoek weer Knysna saam met ‘n joernalis wat destyds die storie gedek het.

Selfmoord:

Wanneer besluit ‘n persoon om hulle eie lewe te neem en wanneer probeer ‘n moordenaar dit laat lyk soos ‘n selfmoord? Mike kry gereeld hierdie tipe sake. Ons gesels met familielede wat agterbly met meer vrae as anrwoorde. Ook gesels ‘n oorlewende van ‘n poging tot selfmoord met ons.

Rian van Heerden, die vervaardiger van Bolhuis, meen dat die reeks nie net baie interessant gaan wees nie, maar dat kykers diep geraak gaan word. “Mike het ons vrye toegang tot sy organisasie, sy sake en sy lewe gegee ten einde hierdie reeks te vervaardig. Tydens die 13 episodes sal jy ware verhale van misdade beleef wat jou nie onaangeraak sal laat nie. Net soos jy uiteindelik nie sonder ‘n sterk opinie van Mike sal wees nie.”

Mike meen hy wil vir kykers wys wat die realiteit in Suid-Afrika is en verskuilde kwessies na vore bring.

Nog nooit vantevore is daar so diep in die psige van ‘n ondersoeker soos met Bolhuis nie gedelf. Die harde feite, in die woorde van Mike Bolhuis.

Bolhuis word vanaf Oktober op kykNET DStv Kanaal 144 uitgesaai.

The post Bolhuis appeared first on Stage and Screen.

Vet Kans
Vat ‘n Vet Kans om gewig te Verloor.

Of dit is omdat jy mooi wil lyk in jou trourok op jou groot dag, saam met jou kinders bal wil rondskop sonder om uit asem te raak, ’n goeie rolmodel vir hulle wil wees of bloot omdat jou gewig jou selfvertroue knou, bykans almal wil graag gewig verloor, maak nie saak of dit 5 kg of 50 kg is nie.

Vet Kans is kykNET se nuwe realiteitsprogram wat ses deelnemers se gewigsverliesreis gaan volg. Elkeen van hulle het besluit om hul lewens drasties te verander, met gewigsverlies (tussen 20 kg en 40 kg) as die uiteindelike doelwit. Die deelnemers volg die MediLean dieetprogram vir 16 weke en die deelnemer wat die meeste vet as persentasie van sy/haar totale liggaamsmassa verloor, stap weg met ’n eilandvakansie vir twee.

Kykers van Vet Kans, kan emosie, humor en ware lewensverhale verwag, vertel Rian van Heerden, die vervaardiger van program. Die deelnemers verander nie net hulle lewenstyl nie, maar ook hulle lewensuitkyk met behulp van twee lewensafrigters en die MediLean dokters, wie se vordering op die Kassie dop gehou kan word.

Die aanbieder Karin van der Laag is veral bekend vir haar rol as Maggie Webster in die SABC3-sepie Isidingo, ’n rol wat sy vir 12 jaar vertolk het.

Die deelnemers gaan meer as net ’n dieet volg – hulle gaan gekonfronteer word met hul gunsteling-disse en uitvind hoe sterk hul wilskrag is om dié versoeking te weerstaan; hul selfvertroue gaan getoets word met ’n aandjie uit na ’n karaokekroeg; en hulle gaan ’n dag by Valley of the Waves by Sun City deurbring… in swemklere! Hoe gaan hulle in dié uitdagings vaar?

Niemand het ooit gesê dis maklik óf lekker om gewig te verloor nie, maar met die ondersteuning van die MediLean dokters, lewensafrigters, en mede-deelnemers wat die uitdaging saam met hulle aanpak, wag daar meer selfvertroue en ’n gesonder leefstyl.

Moenie ’n oomblik van die opwindende gewigsverliesreis misloop nie. Skakel in vanaf Donderdag, 4 Oktober 2018, om 18:00 op DStv-kanaal 144 vir Vet Kans.

The post Vet Kans appeared first on Stage and Screen.