Son Of Wolf Films Archives - Stage and Screen

Reynardt Hugo se Debuut-enkelsnit Kry ‘n Musiekvideo!
Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van dr. Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders, en was tot onlangs nog deel van die gewilde mansgroep, ADAM.

Dié veelsydige ster se debuut-enkelsnit, Die Rivier, is onlangs vrygestel en het soos ’n veldbrand op sosialemedia versprei. Nóú is die musiekvideo van hierdie liedjie, wat reeds die trefferleer op verskeie radiostasies begin klim het, ook beskikbaar!

Son Of Wolf Films was die kreatiewe brein agter hierdie besonderse projek wat in ’n teater in Centurion en ’n straat in Parkhurst afspeel. In die video sing Reynardt sy hart uit, terwyl hy op die verhoog is en in die straat loop. Dit dra nie net by tot die opwindende gevoel van die lied nie, maar sal die kyker ook vry en sorgeloos laat voel.

Hierdie inspirerende popsnit, wat hy saam met Abel Knobel en Sean Butler geskryf het, is vir die sanger baie persoonlik omdat sy eie struikelblokke en lewe die inspirasie was agter die betekenisvolle lirieke.

Die River is een van daardie liedjies wat onmiddellik jou aandag trek wanneer jy dit hoor, juis omdat dit so anders is, en jou sal uitnooi om saam te neurie om die maat van die motiverende ritme. Volgens Reynardt, sal oud en jonk daarby aanklank vind, omdat dit ’n verskillende betekenis vir elkeen kan inhou.

Laai die enkelsnit hier af: https://my.spread.link/die-rivier

The post Reynardt Hugo se Debuut-enkelsnit Kry ‘n Musiekvideo! appeared first on Stage and Screen.