Stefan enslin Archives - Stage and Screen

Liewe Kersfeesvader
Nuwe komedie, Liewe Kersfeesvader, se Wêreld Premiere by KykNET se Silwerskermfees, laasweek.

Die prettige Afrikaanse rolprent Liewe Kersfeesvader, het verlede week tydens KykNET se Silwerskermfees, sy Premiere in Kaapstad gehad.

Geskryf deur Ettiene Fourie van Die Windpomp en Dis Koue Kos, Skat – faam, het ook die regie behartig. Stefan Enslin van Faith in Motion Productions staan in as vervaardiger, met vorige produksies soos Strikdas en Nul is Nie Niks Nie, onder sy belt. Die produksie spog met ‘n veelsydige rolverdeling, waaronder sterre soos stars Mila Guy, Morné Visser, Milan Murray, Dean-John Smith, Terence Bridgett, June van Merch, Melt Sieberhagen en nuweling Eloff Snyman, as Hugo.

https://www.youtube.com/watch?v=DfbBGLx0Ly4&t=29s

Geskiet op die rustige Karoo dorpie Pins Albert, wat sterk herhinner aan Little Miss Sunshine en Hunt for the Wilder People, lewer Liewe Kersfeesvader ‘n uiters amusante blik op die lewe van ‘n jong, vurige, tog huiwerige skoonheidskoningin genaamd Nonnie, gespeel deur Mila Guy. Wanneer haar ma, vertolk deur Milan Murray, die gesin verlaat vir ‘n lewe in die sirkus en haar pa, vertolk deur Morné Visser, sy nuwe identiteit as Kersfeesvader aanneem, word Nonnie in ‘n oomblik se tyd geworpe in volwassenheid. Vasgevang tussen ‘n losskroef pa en vatbare jonger broer, gespeel deur Eloff Snyman, bevind sy haar tegelyketyd in ‘n groeiende romanse met haar vertroueling Wouter, vertolk deur Dean-John Smith. Hierdie omstandighede waarin sy haarself bevind, noop haar om haar eie definisie van ‘familie’ te herdefinieer.

Ettienne Fourie voer aan dat Liewe Kersfeesvader ‘n ongelooflike persoonlike storie is vir hom. Hy noem dat dit handel met familie temas, die uitdagende oorgang van kindwees na volwassenheid en bovenal, die liefde. “Dit gee ‘n blik op die lewens van ‘n tipiese, klaarblyklik onbelangrike familie, wat uitsonderlike uitdagings ondergaan “, sê Fourie. “Dis ‘n verhaal wat lig werp op die keuses in die lewe soos om lief te hê en jou familie te aanvaar – nie tenspyte van nie, maar liewer vír hulle tekortkominge.”

Liewe Kersfeesvader word versprei deur Times Media Films en begin 17 November 2017 landswyd draai.

The post Liewe Kersfeesvader appeared first on Stage and Screen.

Review: Verskietende Ster
Deur Jaco Lotriet

‘n Musikale wonderkind se gawe oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld.

Deànré Reiners by die Premiere van Verskietende Ster. Hy speel die rol van Phillip Schuman

Die plakkaat van Verskietende Ster dui op die storie van ‘n jong man met ingebore talent vir die klavier.  Aanvanklik verwag mens ‘n verhaal van die buiteperd, wat vertel word op die pad na glorie wat verstrooid is met menige struikelblokke en hindernisse.  In werklikheid is dit ‘n storie met oktawe en sleutels van kinkels, wat ‘n diep en emosionele verhaal by elke kyker tuis bring.

Soos met die swart en wit van klawers, sό was die kontras tussen gevoelens wat deurentyd met ‘n diminuendo van emosies weerspieël word. Die storie handel nie alleenlik oor die innerlike konflik van ‘n opkomende maestro nie, die filmmakers komponeer ook die uiterlike crescendo tussen ouer en kind, asook ideale en drome.

Verskietende Ster sinspeel op hierdie tema van ‘n talentvolle 15-jarige pianis, Phillip Schuman, wat sy lewe voor die klavier probeer uitleef maar gepooitjie word deur sy pa se onvermoë om sy eie omstandighede te aanvaar.  Die ouer-kind konflik borrel oor tot ‘n uiteindelike ontploffing wat die hulp van ‘n maatskaplike werker verlang. Ilse Oppelt speel die rol van Dorothy Smit en verleen ‘n komiese verligting wat die spanning tussentyds in die film ontlont. Oppelt was die perfekte keuse vir hierdie rol.

Deànré Reiners se vertolking van Phillip was vir my persoonlik verstommend. Reiners herlei die stemtoon van die film meedoënloos met deernis oor aan sy gehoor.  Maria Schuman, gespeel deur Jana Strydom, is sy pragtige, diepgelowige moeder wat hom onderskraag in sy talent. Haar voortydige afsterwe, as gevolg van kanker, laat haar kind met baie seer en sy pa met veeleisende bitterheid.

Hykie Berg en Deànré Reiners

Hierdie bitterheid verander stelselmatig na ‘n intense woede wat Tomas Schuman, uitgebeeld deur Hykie Berg, uithaal op sy seun. In teenstelling met Berg se karakter, bevind die kyker homself in die midde van Max du Toit, Phillip se geheime afrigter wat gespeel word deur Hannes van Wyk, wat net soos Maria sy talent erken en ondersteun. Van Wyk skep ‘n vars gevoel van optimisme by die gehoor deur Phillip onder sy vlerk te neem maar mens besef gou dat alles nie so glad verloop soos wat verwag kan word nie…

Woorde en aksies van ‘n ouer is soms kras en ongevraagd, en deurentyd teenwoordig in hierdie verhaal. Dit is met verwysing na Tomas en sy seun, waar die manipulasie van ‘n onsekere pa, sy stempel op sy seun met agressie wil afdwing.  Alhoewel Berg se toneelspel ‘n dieper betekenis aan sy karakter gekort het, het goeie kinematografie bygedra om die emosies te versterk wat treffend deur Reiners uitgedruk was.  Die spel van Reiners het my weer opnuut laat glimlag oor die kaliber van jong talent wat tans op ons silwerdoeke na vore kom.

Strydom verdien uitsondering in haar uitdagende rol. Haar vertolking van ‘n sterwende kankerlyer, besorgde moeder en bemiddelaar tussen pa en seun, vereis ‘n aktrise met veelsydige talent en ervaring. Sy styg na die geleentheid met haar bykans hipnotiserende spel wat verder vervolmaak word deur grimeerkunstenaar Gerlia Groenewald en haar span. Hul grimeervernuf om ‘n sterwende kankerlyer uit te beeld, is raakvas en uiters doeltreffend.

Skrywer van Verskietende Ster, Stefan Enslin

Skrywer Stefan Enslin se skitterende draaiboek is gebaseer op sy roman met dieselfde titel.  As stigter van Faith in Motion Productions, fokus Enslin en sy span op stories met inspirerende boodskappe wat vir die hele gesin geskik is en Verskietende Ster was geen uitsondering nie.  Enslin se venootskap met mede-vervaardiger Philo Pieterse dra ongewis by tot hierdie intense, besienswaardige verhaal van deernis en vergifnis.

Bekroonde Suid-Afrikaanse regisseur Darrell James Roodt rond die film se regie af op sy unieke, skeppende wyse. Nog ‘n pluimpie in die produksiespan se hoed gaan aan redigeerder James Carroll, wat tot die film se naatlose kontinuïteit bygedra het. Geo Hoehn, Verskietende Ster se komponis verdien self al die lof wat na sy kant toe kan kom vir sy ryk bydrae tot die klankbaan, wat deur musiek die emosies van ongesproke woorde, vasgeanker het.

Terwyl die produksiespan hard agter die skerms geskaaf het om so ‘n toonaangewende projek op die grootskerm te laat realiseer, is dit die akteurs wat die draaiboek tot lewe gebring het. Johan Scholtz, Corine du Toit, en Hanli Rolfes is maar ‘n paar name in ‘n lang lys van gesoute SA akteurs, wat deur hul onberispelike spel, ‘n delikate balans deurgans in Verskietende Ster gehandhaaf het.

Verskietende Ster is geïnspireer deur ware gebeure. Ons is almal geskape met ‘n talent vir ‘n rede.  Niks moet ons kan stop nie.

In samewerking met kykNet films, het Verskietende Ster die Gehoorgunsteling Speelfilm toekenning by die Silwerskermfees van 2015 gewen, en begin landswyd op 22 April in fliekteaters draai.

The post Review: Verskietende Ster appeared first on Stage and Screen.