Van De La Rey tot Nou Archives - Stage and Screen

Bok Van Blerk neem lewendige DVD op
Van De La Rey Tot Nou, LIVE DVD Opname

Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se “De La Rey” gehoor het? Kan jy die hoendervleis-gevoel onthou? Dalk ‘n traan? Nou het jy die geleentheid om dit als te herleef en deel van geskiedenis te wees by twee eksklusiewe konserte waar Bok al sy grootse treffers vir ’n lewendige opname van sy  DVD “Van De La Rey Tot Nou” gaan sing.

Kom en geniet die optrede van die jaar waar Bok sy dansvloer-treffers soos ’68 Chevy,  Vodka en OJ en Koue Voete en Warm Liefde, gaan sing asook natuurlik die patriotiese treffers soos Land Van Melk en Heuning, Kaplyn, Sing Afrikaner Sing en De La Rey.  Bok sal sy nuwe enkelsnit, Van De la Rey tot Nou, bekendstel.

En, soos Bok se bewonderaars hom ken, sal al die treffers met ‘n volle orkes uitgevoer word.

Deure maak 19h00 oop. Kaartjies vir die Vrydagaand (9 September) beloop R 150, en Donderdagaand (8 September) kan jy die spesiale prys van R 120 geniet. Sitplekke is beperk. Bespreek vandag nog deur iTickets (www.itickets.co.za) jou plek by Weiveld of kry meer inligting by www.bokvanblerk.co.za.

The post Bok Van Blerk neem lewendige DVD op appeared first on Stage and Screen.