Wat weet ek tog Archives - Stage and Screen

Martin Bester: Wat weet ek Tog
Nommer 1 vir Martin Bester

Martin Bester se eerste Afrikaanse solo enkelsnit “Wat weet ek tog” het Nommer 1 op die Jacaranda FM Afrikaanse Top 20 bereik. Die liedjie het ook sover Nommer 2 op die stasie se internasionale Top 20 bereik en is ook tans besig om treffersparades van talle ander radio stasies te klim.

Die liedjie gaan oor die feit dat ‘n mens net eenvoudig nie altyd die antwoorde het as dit by liefde kom nie.

Martin sê: “Ek is dankbaar vir die ongelooflike ondersteuning wat die liedjie gekry het en sien uit om die volgende een vry te stel. Hou hierdie spasie dop. 2016 gaan ‘n opwindende jaar wees!”

“Wat weet ek tog” was dadelik opgeraam deur die populere Afrikaans is Groot Volume 8 album wat tans in winkels en op iTunes beskikbaar is.

Kyk die musiekvideo hier:

Volg Martin gerus op Twitter by @MartinBester en bly op die hoogte van sy loopbaan en beplande optredes of “like” sy Facebook page “Martin Bester.”

The post Martin Bester: Wat weet ek Tog appeared first on Stage and Screen.

Martin Bester Sing Solo
Nuwe Solo Kunstenaar, Martin Bester se “Wat weet ek tog” video vrygestel

Martin Bester het sopas die musiekvideo vir sy eerste Afrikaanse liejie “Wat weet ek tog” vrygestel.  Nadat dit op KykNet se Jukebox vir die eerste keer gewys was, het hy dit op die populere “Groot Tunes” kanaal op YouTube vrygestel.  Musiekliefhebbers is mal oor die video, en het net goeie dinge te se oor die produksie.

Die video vertel die storie van hoe n mens jouself soms moet ‘oplaai’ en weglok van daardie goed waaraan jy tevergeefs vasklou .

Baie mense herken die naam. Martin Bester. Dis mos die radio-aanbieder? Die TV-aanbieder? Die hoofsanger van daai Engelse groep Kinky Robot? Einste. Maar na dese sal die naam ook in die Afrikaanse musiekwêreld ‘n impak begin maak met die uitreiking van sy eerste Afrikaanse liedjie, en dit nog boonop as solo-kunstenaar.

Van “Wat wat weet ek tog” sê Martin: “Ek dink meeste mense het al so gevoel!  Daar is min dinge in die lewe wat ‘n mens so dom en hulpeloos kan laat voel soos liefde.  Veral as dit nie verloop soos jy dit wou hê nie.  Jou kop en jou hart is nie altyd in die dieselfde ligaam nie.”

Soos reeds genoem, is Martin geen vreemdeling vir die kollig nie.  Kinky Robot het oor die laaste paar jaar ‘n reuse gevolg opgebou en volgens hom hoef bewonderaars nie bekommerd te raak nie.  Sy solo-loopbaan beteken geensins dat hy die groep vaarwel roep nie.  Wat planne vir ‘n vol CD aanbetref, is daar geen haas nie en sal iets eers in 2016 die lig sien aangesien hy sy tyd wil vat en seker wil maak hy het genoeg kwaliteit materiaal.

Intussen doen die liedjie baie goed en word op verskeie radiostasies gehoor, dis selfs al klaar op verskeie trefferperades en was die Chamberlains Hot Hit van die week op Jacaranda FM in die week van die 21ste September. Dit sal ook op die opkomende “Afrikaans is Groot Volume 8” verskyn.

The post Martin Bester Sing Solo appeared first on Stage and Screen.