Wynand Strydom Archives - Stage and Screen

Wynand en Chereé Stel Nuwe Enkelsnit & Musiekvideo Bekend
Nadat sy vir amper tien jaar tjoepstil was, het Suid-Afrika se Country-liefling, Chereé, in 2019 ’n splinternuwe album –Wilde Waters – uitgereik. Hierdie album is ongelooflik goed ontvang en kan beskryf word as een van die mees suksesvolle vrystellings van haar loopbaan.

Nou is dié brunet; en haar ewe-talentvolle man en sangmaat, Wynand Strydom; terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo wat beslis musiekharte gaan laat smelt.

Ons sit al vyf jaar met hierdie liedjie, maar wou wag vir die perfekte oomblik om dit met aanhangers te deel. Vanjaar is ons tien jaar getroud en hierdie goedvoel-snit is die perfekte manier om dit te vier,” verklap die sangeres. “Ons leer nog elke dag oor die huwelik en ons sê ook altyd dat ons beslis nie perfek is nie, maar dat ons perfek vir mekaar is!

Hierdie besonderse liedjie word dan ook gekomplementeer deur ’n treffende musiekvideo, wat deur Dry Ink Films in Langebaan verfilm is. Die storielyn is eenvoudig gehou om klem te plaas op die besonderse aantrekkingskrag en band wat tussen die paartjie bestaan en volgens hulle die wenbestanddeel in hulle verhouding is.

Hierdie Hart van My is nie net ’n bewys van beide sangers se uitsonderlike talent nie, maar sal aanhangers ook herinner hoekom dié paartjie Suid-Afrika se lieflinge is en bly.  Die liedjie is ook beskikbaar op Chereé se album Wilde Waters op alle digitale platforms hier: umgafrica.lnk.to

The post Wynand en Chereé Stel Nuwe Enkelsnit & Musiekvideo Bekend appeared first on Stage and Screen.

Wynand Strydom: Gebed
Koos Du Plessis se Gebed word Herleef.

Wynand Strydom het oor die afgelope vyftien jaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.  Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree.  Sy splinternuwe album, Skielik Is Jy Vry, is ‘n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis.

Wynand Strydom se eerste enkelsnit, Gebed, vanaf sy agste solo-album,  wat op 13 Julie 2018 uitgereik is, is pas vrygestel en die musiekvideo vir hierdie ongelooflike lied het ook pas die lig gesien.  Skielik Is Jy Vry is ‘n album met snitte uit Koos du Plessis se pen.

Die video is vervaardig deur De Wet Wright van DW Creative en is in die pragtige dorpie, Riebeeck Kasteel, in die Kaap geskiet.

Die lewe en die draaie wat dit loop, is sy grootste inspirasie wanneer hy musiek skryf en hy het groot bewondering met sangers soos Leonard Cohen, Johnny Cash en Kris Kristofferson.

Wynand is ook besig om die nuwe album te omskep in ’n teaterstuk. Hy glo dat dit nodig is vir almal om Koos se musiek te ervaar. Om saam met mense te werk wat hom geken het, soos Laurika Rauch en Amanda Strydom, sal ook vir my ’n groot voorreg wees.

The post Wynand Strydom: Gebed appeared first on Stage and Screen.