Christiaan Olwagen se Kanarie maak opspraak in VSA. Christiaan Olwagen se nuutste vollengte film, Kanarie, is met ‘n staande ovasie ontvang by die Outfest in Los Angeles, VSA, toe dit onlangs daar vertoon is. Die film, wat op 29 Mei sy wêreld-debuut in Toronto gehad het, is gebasseer op ware gebeure en speel af in 1985, Suid-Afrika. Die film het aandag getrek by verskeie merkwaardige ...
Read More »Category Archives: Big Screen Archives
Feed SubscriptionDie Recce
Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees! As ‘n land wat persoonlike films vervaardig wat nie net tot die kollektiewe bewustheid van sy mense spreek nie, het Suid-Afrika oor die laaste jaar of twee ‘n paar spronge vooruit geneem. Die volgende rolprent wat gaan bewys dat ons begin het om die rolprentkuns as ‘n artistieke medium te verken, en nie net as ...
Read More »Die Storie van Ellen Pakkies
Die Storie van Ellen Pakkies open Silwerskerm 2018. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen fliekliefhebber moet misloop nie! Net soos die ...
Read More »Stroomop
Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur. Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe waters ...
Read More »Looking For Love
New Romantic Comedy delves into the perils of Looking for Love. We’ve all had our fair share of bad dates. But when it comes to the worst of them, few can beat the experiences of poor Buyi Dube in the new film Looking for Love by Nigerian-born filmmaker Adze Ugah, which portrays some of the perils of the local dating scene for women who are ...
Read More »Nommer 37
Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...
Read More »Thys & Trix
‘n Bietjie van ‘n Misverstand, Maatjies… Thys & Trix is ‘n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ‘n misdaad-sindikaat in ‘n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms‘ word Thys & ...
Read More »Five Fingers for Marseilles
South Africa’s First Western Film to Open in April 2018! 2018 is turning out to be an exciting year for South African film. Five Fingers for Marseilles, a western that tells the story of a group of young men, the Five Fingers, who stand up to brutal police oppression in Marseilles, a town in the rugged badlands of the Eastern Cape opens at cinemas nationwide ...
Read More »Breathe
SA Stars Shine Bright in Hollywood Feature. What would you do if your husband’s life suddenly changed irrevocably and he is about to give up hope? You take over and give him strength to go on by loving him unconditionally, just like Diana Cavendish did in this inspiring true story that is coming to life on the big screen soon. Breath is actor Andy Serkis’s’s ...
Read More »Inxeba – The Wound: SA’s Oscar Hope
SA Movie shortlisted for Academy Award for Best Foreign Film. INXEBA (The Wound), the debut feature from director John Trengrove, is among the 9 films shortlisted for the 90th Academy Awards Foreign Language Film Category. The 9 finalists for nominations in 2017 are South-Africa, “Inxeba”, John Trengrove, director Chile, “A Fantastic Woman”, Sebastián Lelio, director Germany, “In the Fade”, Faith Akin, director Hungary, “On Body and ...
Read More »Inxeba- The Wound
South African movie bags string of Awards South African film ‘Inxeba’ (known internationally as ‘The Wound’) has won the Best Film Award in the International New Talent Competition, at the Taipei Film Festival, which runs from 29 June to 15 July. The festival screens 160 films from more than 40 countries to around 100 000 visitors each year and is recognised as the most influential showcase ...
Read More »Raaiselkind
Vrae is daar baie… Antwoorde min ’n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, wat hom sy lewe lank versorg het en baie lief vir hom was, word van moord verdink. HIerdie storie van Annelie Botes word eersdaags in fliekteaters landwyd op die silwerdoek vrygestel, vervaardig deur Sally Campher, met Andre Velts as die Regisseur. Die film sien stêrre soos Diaan Lawrenson, June ...
Read More »Zulu Wedding
Sy kan nie van Tradisie, of haar hart ontsnap nie. Zulu Wedding is die langverwagte romantiese komedie deur vervaardiger en regisseur, Lineo Sekeleoane. Dit is die eerste Suid-Afrikaanse fliek met ’n swart vrou as vervaardiger en regisseur en sy was ook self verantwoordelik vir die storiekonsep. Die rolprent is romanties, glansryk en skreesnaaks en is ’n huldeblyk aan die Afrika kultuur. Dit gee erkenning aan die, ...
Read More »Meerkat Maantuig
Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...
Read More »Wonderlus
Doen wat jy Moet Die vrystellingsdatum van die bekroonde rolprent, Wonderlus is amptelik bekend gemaak. Dié speelfilm het drie kykNET Silwerskermfees-toekennings opgeraap; Beste teks deur Johan Cronje, Beste byspeler, Beer Adriaanse en Beste aktrise, Lea Vivier. Afrikaanse fliekliefhebbers kan hierdie flim vanaf 27 April 2018 gaan sien. Wonderlus het Silwerskermfeesgangers vanjaar gaande gehad oor die vars blik wat dit op van die grootste ou vrae gee: Wat is ...
Read More »Susters
SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...
Read More »Vaselinetjie
Anoeschka Von Meck se Jeugboek word in September as film vrygestel. Vaselinetjie (Helena) Bosman, wie al sedert die boek se eerste vrystelling in 2004 in die harte van lesers kruip, woon by haar liefdevolle ouma en oupa in ‘n piepklein dorpie in die Noord-Kaap. Op 10-jarige ouderdom word sy egter na ‘n weeshuis in Gauteng gestuur omdat sy wit is en nie haar bruin oupa ...
Read More »Liewe Kersfeesvader
Nuwe komedie, Liewe Kersfeesvader, se Wêreld Premiere by KykNET se Silwerskermfees, laasweek. Die prettige Afrikaanse rolprent Liewe Kersfeesvader, het verlede week tydens KykNET se Silwerskermfees, sy Premiere in Kaapstad gehad. Geskryf deur Ettiene Fourie van Die Windpomp en Dis Koue Kos, Skat – faam, het ook die regie behartig. Stefan Enslin van Faith in Motion Productions staan in as vervaardiger, met vorige produksies soos Strikdas ...
Read More »Vuil Wasgoed
Dankie dat jy hier was… VUIL WASGOED se lokprent is amptelik bekend gestel en is nou aanlyn te sien! Die film, wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap het met vyf toekennings, word op 8 Desember 2017 landswyd in teaters vrygestel. In ‘n eenvoudige wassery in ‘n ondergemiddelde woonbuurt, is Wim en Kevin besig om ander mense se vuil wasgoed te was, droog te maak en te stryk. Bedags is hul ...
Read More »Krotoa
Plaaslike Flim spog met 8 toekennings by die New-York Film Fees Plaaslike rolprent, KROTOA, wat eers in Augustus in Suid-Afrika vrygestel word, het uit die staanspoor die harte van kykers en kritici, regoor die wêreld, verower. Die film het die afgelope naweek sy agtste toekenning ingepalm, toe dit aangewys is as Beste Film by die Harlem Internasionale Rolprentfees in New York. KROTOA is net so indrukwekkend en onvergeetlik soos die ...
Read More »Nul is nie Niks nie
Energieke Jong Spelers Skitter in nuwe Silwerdoek Film Nul is Nie Niks Nie is nie net ’n bemoedigende en op ’n donker manier ’n vermaaklike nuwe rolprent oor die lewe, dood en alles tussen-in nie, maar vertel ook die storie van drie vriende in ’n dooierige dorpie – Martin oftewel “Hoender” (Jaden van der Merwe), Drikus (Pieter Louw) en Chris (Daniah de Villiers) – wat ...
Read More »Van Der Merwe
Suid-Afrika se gunsteling-grappiekarakter kry lewe op die grootskerm! Hoeveel Van der Merwes is nodig om ’n troue te stop? Dalk net een. Dis te sê as hy dit hierdie een keer kan regkry. Maak gereed en hou styf vas aan al jou stereotipes, want die onderwerp van Suid-Afrika se gunsteling-grappies kry lewe in hierdie splinternuwe komedie oor die buiteperd. Ten volle toegerus met sy wanopvattings, ...
Read More »Waar kan Jy Jagveld Sien?
Jagveld begin hierdie Vrydag Draai… Maar Waar? Jagveld is ‘n Afrikaanse Riller wat gehore op die punte van hulle stoele sal hê, en sluit in akteurs soos Leandie du Randt, Neels van Jaarsveld, Tim Theron, Bouwer Bosch, Edwin van der Walt, Danie Putter en Luan Jacobs. Hier is waar hierdie film gaan wys: Nu Metro Canal Walk, Clearwater Mall, The Glen, Key West, Loch Logan, ...
Read More »The Tribe
New Charlie Vundla Film delves into Middle-Class Marriage woes Director and writer Charlie Vundla and actress and producer Terry Pheto star together in The Tribe, a new film which explores the complexities of a troubled marriage. The Tribe is a tale about a young university professor (Vundla) who is saved from self-destruction by a former school mate and begins a journey to rescue his house, ...
Read More »Kampterrein: Die Movie
Experiencing the Joy of the Great Outdoors Holiday mayhem is the order of the day in the new contemporary family comedy, Kampterrein. The Fouchés, an Afrikaans family, arrive at the ATKV Buffelspoort resort for the holidays, only to find that their regular caravan spot has been taken over by the Khumalos. Much hilarity ensues as the two families engage in madcap tit-for-tat exchanges and shenanigans. ...
Read More »Die Rebellie van Lafras Verwey
Tobie Cronje oortref alle verwagtinge. Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, wat op 7 April in fliekteaters landwyd begin draai, se amptelike lokprent is pas bekendgestel. Die gesoute akteur, Tobie Cronjé, vertolk die hoofrol. Hierdie tragi-komedie is gebaseer op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is in ...
Read More »Jagveld
What makes Jagveld different? The highly anticipated new Afrikaans action/thriller JAGVELD (Afrikaans, with English subtitles) – written by the renowned master of the thriller genre, Deon Meyer – will come to life on the big screen at South African cinemas from 17 March 2017. This exciting local cinema release hits the screen with impact – delivering suspenseful elements of the genre with the support of atmospheric ...
Read More »Keeping up with the Kandasamy’s
Love thy Neighbour… but don’t get caught!!! From the producers of Hard to Get and Happiness is a Four Letter Word, comes the two-sided, family-engaged-comedy affair, Keeping up with the Kandasamy’s, directed by Durban filmmaker Jayan Moodley (White Gold) and produced by Helena Spring and the late Junaid Ahmed. Described by Moodley as a “love letter to Chatsworth“, Keeping up with the Kandasamy’s was filmed on location in Chatsworth, Durban, South ...
Read More »Sneeukoningin 2
‘n Afrikaanse Animasie vir oud, ouer, jonk en jonger. Die verhaal van Die Sneeukoningin (The Snow Queen ) is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai – ...
Read More »Hoener Met Die Rooi Skoene
Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets. En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...
Read More »