Don’t Call me Moses launches Laurie Levine’s new solo album ‘Canyons’, in Cape Town Laurie Levine’s new solo album, ‘Canyons’ delves deep into the recesses of longing and nostalgia, with a burning hope as the undercurrent that gently washes through the record. Dark at times, introspective and pierced with a sublime beauty, the songs reverberate and shimmer with otherworldly elegance and intelligence. While some songs ...
Read More »Category Archives: Music Archives
Feed SubscriptionGracepoint Worship Music: Love Is Calling
Gracepoint Worship Music launches debut EP, Love is Calling The Gracepoint worship team have, through their 14 years of the church’s existence, had the honour of performing and sharing a variety of distinguished gospel songs with their congregation. The team recently released their very own EP, comprising of original music. With a strong message of reverence and love, Gracepoint Worship Music hopes to inspire people ...
Read More »Stephantasties: Dis Verkeerd
Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, Dis Verkeerd, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige kunstenaar se stem. Die snit gaan binnekort die land se radiogolwe oorneem, net soos wat hierdie vermaaklikheidster die afgelope paar jaar die musiek- en vermaakbedryf kom verower het. Dis Verkeerd, is Stephantasties se eerste enkelsnit as solo-kunstenaar. Hy het ...
Read More »Len Muller: Ons Is Een
Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...
Read More »Bouwer Bosch: Verby
Bouwer Bosch stel nuwe enkelsnit bekend Bouwer Bosch is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het! Met sy eiesoortige klank en aanslag trap hy diep spore in sy aanhangers se harte. Sy splinternuwe enkelsnit, Verby, stel beslis nie teleur nie! Die liedjie gaan oor konflik in ‘n verhouding. “‘n Mens is geneig om te dink dat konflik ‘n negatiewe aspek in ...
Read More »Nagligte: Ons
Nagligte verras met nuwe enkelsnit en video. Die rockgroep, Nagligte, het gedurende die tweede helfte van 2015 hulle debuutalbum, Hoop in die Donker, vrygestel. Dié album is baie goed ontvang en het onmiddellik aandag gterek. Liedjies soos Dit Stop Nou, Bly, Hoop in die Donker en Ongeloof(lik), het aanhangers gaande gehad en kan steeds op radiostasies landswyd gehoor word. Die groep wat bestaan uit Jacobus ...
Read More »MWAH: Beter as sterk
MWAH deel ‘n stukkie van hulle hart met nuwe vrystelling. Die duo, MWAH (Fran-zel de Wet en Loriska Bubb), wat verlede jaar hulle kortspeler, Nuwe Begin, vrygestel het, is opgewonde oor hulle volgende tree. Ná die sukses van Nuwe Begin en Magneties is dit ’n voorreg om die nuutste enkelsnit, Beter as sterk met aanhangers landswyd te kan deel. Hierdie is die eerste liedjie waar ...
Read More »Geraldine Scholtz: Sommer
Nuwe musiek video sien die lig. Sommer is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en gaan oor ’n meisie wat verlief is op iemand wat haar nie raaksien nie. Die treffer is die perfekte pasmaat vir die nuweling se sterk, helder stem en is beslis iets waarby gehore van alle ouderdomme sal aanklank vind. Die musiekvideo van die enkelsnit is op die 29ste ...
Read More »Hanna Boss: Verf Jouself
Hanna Boss is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit! Skaars ’n jaar na die vrystelling van haar eerste enkelsnit, Daar, is Hanna Boss terug met ’n splinternuwe treffer en ’n album wat vanaf Februarie 2018 die rakke van musiekwinkels gaan tref! Verf Jouself is ’n moderne Afrikaanse Popliedjie, met inspirerende lirieke en ’n tikkie klassieke musiek vir ’n meer gesofistikeerde klank. “Een van my gunsteling-kinderstories is ...
Read More »Saarkie: Vir Altyd
Suid Afrika se gunsteling meisie rockers reik nuwe enkelsnit uit. Na agt suksesvolle jare in die musiekbedryf, het Saarkie beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie Ghoema – bemoemde groep – Beste Rock-Album van die Jaar, Beste Album deur ’n Groep of Duo het ook ‘n South African Music Awards (SAMA) toekenning losgeslaan met Beste Rock-Album. Die trio het pas ’n nuwe enkelsnit vrygestel, wat nie ...
Read More »Jak de Priester: 15 Jaar
De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...
Read More »Sevven Showcase
Good Luck Bar to Host musical Spectacular. SEVVEN and Ashlinn Gray are hosting a showcase at The Good Luck Bar on 28th September. A VIP invite will follow in your inbox shortly. The aim of the showcase is to show industry people and the public what their full live show is like. SEVVEN has gotten projectors, lights and everything with graphics, which will form part of ...
Read More »Kaleidoskoop: Die Goeie
Nuwe musiek-video versprei ‘n boodskap van vergifnis, versoening en transformasie. Kaleidoskoop het oor drie en ‘n half dae, in die koue Julie-maand, die video vir hul nuutste enkelsnit – Die Goeie – in ‘n klein “dorpie” met die naam Val, geskiet. Die konsep vir die video is deur Jouba, Anique en Paul Hugo (wat ook die video vervaardig het) verfyn. Die boodskap agter die lirieke van die ...
Read More »2ndLife
2ndLife Gee Lewe aan ‘n Splinternuwe Afrikaanse Klank. Boon, hoofsanger van die spirituele musiekgroep 2ndLife, se hoendervleismooi rasperstem is die perfekte pasmaat vir die emosiebelaaide lirieke waaruit hulle werk bestaan. Dié duo verower al plaaslike en internasionale harte sedert hulle debuut-album, Everything is Possible, in 2011 uitgereik is en beplan om voort te bou op hierdie sukses met hulle splinternuwe Afrikaanse vrystelling, Lewe. “Dis ‘n ...
Read More »Klikkerland
Klikkerland se vierde DVD is hier! Mammas en pappas, wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde kinderreeks, Klikkerland, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, verower reeds kinderharte vandat Volume 1 in 2013 bekendgestel is. Die vierde ...
Read More »The Buzz: Turn and Shake
Teen Pop Group launches catchy tune. Following on the success of two years of audience and critical acclaim staging their annual Gala Concerts, the Born to Perform team are thrilled to launch the first single under the banner of their new initiative, The Headlinerz by teen pop group The Buzz, perfectly timed for spring; the catchy tune Shake And Dance. The Headlinerz is a platform to provide talented young artists ...
Read More »Saarkie: Vir Altyd
Nuwe Video vir Girl Band Saarkie Suid-Afrika se gunsteling-meisierockers het pas die musiekvideo vir hul enkelsnit, Vir Altyd, vanaf hulle opkomende album, Queen van die Toorbos, uitgereik. Vir Altyd bou voort op die elektries-akoestiese, bars-uit-jou-nate-uit, wenresep waarvoor dié groep bekendheid verwerf het en kan beskryf word as ’n mengsel van moderne Pop en Rock. Die liedjie is geskryf deur Adèle Fouché en Mjön van Blommestein ...
Read More »Karma: Image
Introducing Exciting new SA Female Artist. Karma is one of a new breed of artists emerging from the urban jungles of post Mandela South Africa. Bold, edgy, elegant and integrated, Karma`s musical melting pot takes in such diverse influences as urban pop, electronica and trap-step, creating a unique and striking tapestry that mirrors her life experience. From an early age music and the performing arts have ...
Read More »Stella: Hoop in Liefde
Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Stella se debuut solo-album, Nuwe Môre, is op 28 April 2017 bekendgestel en bestaan uit twaalf hoenderveismooi kontemporêre snitte. Hoop in liefde is een van hierdie pragtige snitte en word gedurende die week van 28 Augustus 2017 aan radiostasies landswyd uitgereik. “Dit is my eerste Afrikaanse liefdeslied wat ek geskryf het. Die liedjie gaan oor ware liefde deur alle ...
Read More »Joshual na die Reën: Laat die Wind my Neem
Joshua na die Reën stel nuwe musiekvideo bekend! Joshua na die Reën boei luisteraars met sy unieke musiekstyl en strelende stem en sy nuutste album, Die Wêreld Binne My, bewys weereens waarom aanhangers so gaande is oor sy musiek. Die musiekvideo vir sy tweede enkelsnit vanaf hierdie album, Laat die Wind my Neem is pas uitgereik. “Die liedjie Laat die Wind my Neem gaan eintlik oor die ...
Read More »Geraldine Scholtz: Sommer
Geraldine reik eerste enkelsnit uit Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankelende persoonlikeid, is besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, SOMMER, is pas uitgereik en is reeds besig om radiogolwe oor te neem en musiekharte te verower. SOMMER is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en vervaardig deur Murray Lubbe (The Hit Factory) en gaan oor ...
Read More »1925 Band Special Concert
1925Band rock the golden oldies! The popular brother-trio, 1925Band will release their long-awaited album, Eintlik Nogal Baie, in September 2017. The song, Eintlik Nogal Baie, was also the theme song for the popular local South African film with the same title – which was released in August 2016 and reached the number one position on several charts across the country. The film was distributed internationally and ...
Read More »1925 Band: Eintlik Nogal Baie
Eerste Album vir Nuwe Trio Die 1925 Band, wat bestaan uit drie super-talentvolle broers, se langverwagte album, Eintlik Nogal Baie, word in September 2017 vrygestel. Die naam van die album, Eintlik Nogal Baie, was ook die tema-lied van die gelyknamig film wat in November 2016 uitgereik is. Die liedjie het die nommer een posissie op verskeie radiostasies in Suid-Afrika se trefferparades behaal, die film is ...
Read More »Die Heuwels Fantasties se 360° Video
Die Hewels sorg vir ‘n Eerste in Suid Afrika met 360° video LucanTV in samewerking met Haddad Viljoen het tydens Die Heuwels Fantasties se OKAY! album bekendstelling op 5 Mei 2017 een van Suid-Afrika se eerste 360°-musiekvideo’s vervaardig. Dié video, van die snit Gebruik My, is pas uitgereik. Volgens Pierre Greeff, hoofsanger en stigterslid van Die Heuwels Fantasties wou hulle graag iets groots doen vir die nuwe album. “Sover ons weet is dit ...
Read More »RADA Unearthed
Music with a purpose: RADA Unearthed Volume 1 available now for digital download RADA, in all their endeavours, strive to effect change. An acronym for rape, alcohol, drug and abuse, RADA aims to combat addiction and life’s cruelest atrocities by building comprehensive renewal centres worldwide. While involved in various CSI projects, the non-profit company also contributes to the arts. RADA Unearthed has launched a compilation ...
Read More »Karly V: Sometimes
Karly V captures the vulnerability of the human heart in debut single Sometimes With a knack for getting the party started, Karly V, who has been performing live on the South African circuit for over 7 years and, secretly song writing in the comfort of her home, has finally decided to release some original music. Her breathtaking debut single Sometimes makes its national debut today, and indicates a ...
Read More »Almarie du Preez: Jy Vir My
Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Almarie du Preez, met haar strelende fluweelstem, het beslis geen bekendstelling nodig in musiek- of vermaakkringe nie. Dié voormalige JAM-aanbieder het oor die afgelope sewe jaar nie net naam gemaak as sangeres, liedjieskrywer, omroeper en verhoogkunstenaar nie, maar ook as aktrise, skrywer en TV-aanbieder. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Jy Vir My, is pas vrygestel. Dit is ’n lekkerluister-poptreffer met betekenisvolle lirieke ...
Read More »Win Your Copy of RADA Unearthed
RADA Unearthed Volume 1 available now for digital download, but you can win it here… RADA, in all their endeavours, strive to effect change. An acronym for rape, alcohol, drug and abuse, RADA aims to combat addiction and life’s cruelest atrocities by building comprehensive renewal centres worldwide. Stage and Screen is giving away 3 albums to lucky readers. All you need to do, is to ...
Read More »Georic Lomas: Silhoeët
Nog ‘n Afrikaanse Jong Man Maak Naam. Dit was die jaar 2013 en tussen al die bekendes in die rolverdeling van die gewilde musiekfilm “As jy sing,” het ‘n nuweling die oog en die oor gevang. Amper 4 jaar later en Georic Lomas het nie net ‘n getroue groep bewonderaars opgebou nie, maar na die uitreiking van sy eerste treffer, “Bazaruto,” hier teen die einde van ...
Read More »Gino Lee: Back to Me
Gino Lee is back with another shoe-tapping hit single Gino Lee is on the fast track to success. With a resume to impress, the Cape Town based singer, songwriter, producer and actor, has achieved more than most his age, but it wasn’t luck of the draw. With years of hard work and dedication, Gino’s work speaks for itself and his latest single Back To Me ...
Read More »