Home / Archives / News Archives / Fiësta Toekennings 2018 Wenners

Fiësta Toekennings 2018 Wenners

Die Aardklop Fees wen die grote, maar hier is die Wen-lys!

Stage and Screen was weereens baie bevoorreg om hierdie jaar deel te kon wees van die kykNET Fiëstas wat op Donderdag 8 Februarie by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind het. Ne net was die produksie soos oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai, maar ook het Stage and Screen se Twitter rekening almal op hoogte gehou wie nie voor die Kassie kon sit nie. Baie Baie dankie aan al die skrywes wat ons gekomplimenteer, en bedank het, vir hierdie dekking.

Om saam te vat, hier is die 2018 Fiësta Wenners:

BESTE AKTEUR:
Paul du Toit – Melk & Vleis

BESTE AKTRISE:
Tinarie van Wyk Loots – Wild

BESTE MANLIKE BYSPELER:
Kopano Maroga – Buite Land

BESTE VROULIKE BYSPELER:
Tarryn Wyngaard – Liewer

BESTE REGIE:
Lara Bye – Die reuk van appels

BESTE TEATERONTWERP:
Neil Coppen en Vaughn Sadie – Buite Land; Stel

BESTE SPEL IN ’N SOLO-VERTONING:
Gideon Lombard – Die reuk van appels

BESTE NUUTGESKEPTE AFRIKAANSE TEKS:
Marina Albertyn – Melk & Vleis

BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR:
Retief Scholtz – Teks vir Dop en Weerkaats

BESTE AKTEUR:
Paul du Toit – Melk & Vleis

BESTE AKTRISE:
Tinarie van Wyk Loots – Wild

BESTE MANLIKE BYSPELER:
Kopano Maroga – Buite Land

BESTE VROULIKE BYSPELER:
Tarryn Wyngaard – Liewer

BESTE REGIE:
Lara Bye – Die reuk van appels

BESTE TEATERONTWERP:
Neil Coppen en Vaughn Sadie – Buite Land; Stel

BESTE SPEL IN ’N SOLO-VERTONING:
Gideon Lombard – Die reuk van appels

BESTE NUUTGESKEPTE AFRIKAANSE TEKS:
Marina Albertyn – Melk & Vleis

BESTE OPKOMENDE KUNSTENAAR:
Retief Scholtz – Teks vir Dop en Weerkaats

BLOU FIËSTA:
DEURnis

LEWENSBYDRAE TOT TEATER:
Carel Trichardt en Petru Wessels
Simon Bruinders
Trix Pienaar

Comments are closed.

Scroll To Top