Browsing: Afrikaanse Musiek
Die kabaretster, Petronel Baard, het sopas die musiekvideo vir haar nuutste album se titelsnit, ‘Die Heelal Draai’, bekendgestel. Die musiekvideo is deur Wessel van Heerden vervaardig…
Jako Meyer het onlangs sy langverwagte debuut solo album, Middernag Kantoor, vrygestel. Jako het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en…
Die talentvolle Len Muller het pas die musiekvideo vir sy nuutste enkelsnit, Heildronk, vrygestel.
Met ‘n string toekennings agter sy naam, is Loki Rothman geensins ‘n nuweling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Op 20 Maart 2020 stel die sanger en kitaarvirtuoso sy debuut Afrikaanse solo album, Op My Pad, vry.
Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van dr. Tertius Jonker op…
Deon Groot se unieke stem sny regdeur ‘n mens se siel en die lirieke van sy nuutste enkelsnit, Hemelpoorte tref diep tot in jou hart. Hemelpoorte is ‘n kragballade,…
Liani Reynolds het sedert die vrystelling van haar debuut-album, Ligsoom, in 2019 sommer baie diep in musiekliefhebbers se harte kom kruip. Nie net omdat die stories…
‘Net Een Shot…’ Most Famous Last Words, nou Willem Botha Lirieke… Twee jaar sedert sy treffer, Soen & Vergeet ranglyste regoor die land aan die gons…
Start the 2nd Half of 2019, With this Hot Music Experience. The Oasis Experience returns on Saturday 6 July with an epic line-up as Tresor, Majozi,…
We are all Wonder Women – Celebrating Strong Woman this August August is generally referred to as Women’s Month, because we annually celebrate National Women’s Day…
Company
Contact Jenny Griesel
Drop an email, and we'll get in touch.