It’s time to get #lekkerrr again King Price and Matchbox Live have teamed up again to bring fans the third instalment of the Lekkerland Carnival, on the 23rd March 2019. This year the festival is literally bigger and better as it will take place over a long weekend and the lineup of acts will not disappoint. This year, the Lekkerland stage will host stars Bobby ...
Read More »Tag Archives: Afrikaanse Musiek
Feed SubscriptionVincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel
Stap Soos Karlien, Maar dis die Liefde wat Tel. Ná die weghol sukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger weer op almal se lippe met ’n nuwe enkelsnit vanaf sy debuut-album, Asem… en dis net betyds vir die maand van liefde! Dis die Liefde Wat Tel, uit Vincent se eie pen, gaan oor die liefde wat meer gewig dra ...
Read More »Armand Joubert: Burning Fire
Blazing new Single for Previous The Voice’s Hat-Guy. AJ, better known as pop-sensation Armand Joubert, known for Number 1 hits like So Gone, Should I and Sun Back also made waves after Jacaranda FM challenged him to do a cover of Queen’s Somebody to Love and scored him 10 / 10 for his perfect version… Armand has already worked and performed with big names and ...
Read More »Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog
Daar is Engele wat waak oor jou, selfs tydens ‘n Wêreldoorlog. Met meer as een miljoen trefslae op YouTube, nommer een treffers op verskeie radiostasies, goue- en platinum-albums, Ghoema-benoemings en verskynings op Huisgenoot Skouspel en Afrikaans is Groot, is Arno Jordaan geen vreemdeling nie. Dié sanger, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel. Derde Wêreldoorlog, ...
Read More »Hugo Nieuwoudt en Lianie May: Ou Gevoelens
Afrikaanse Duet maak Nuwe Gevoelens vir Musiek. Die sanger Hugo Nieuwoudt, wat verlede jaar sy splinternuwe album, Net Soos Die Sneeu vrygestel het is terug met ’n nuwe enkelsnit wat beloof om Ou Gevoelens weer te laat opvlam. Ou Gevoelens, Hugo se duet met die pragtige Lianie May, is ’n kontemporêre-popliejie uit die pen van Werner Beukes, en vertel hoe al die ou gevoelens opnuut ...
Read More »Ampie: Val Sonder Jou
Ampie se Nuwe Enkelsnit Val nie Sonder Jou op Dowe Ore nie! Ampie du Preez het geen bekendstelling nodig nie. Dié begaafde sanger, liedjieskrywer en deesdae ook finansiële-beplanner spog met treffers soos Plain Jane en Niks en Niemand wat aan hom ’n SAMA-nominasie besorg het. Nou is die sanger terug met ’n nuwe enkelsnit vir diegene wat met ’n liefdesteleurstelling worstel. Val Sonder Jou, wat ...
Read More »Joe Foster: One Body
Nóg ’n Engelse treffer vir Mnr. Hartklank. Na die reuse sukses van Joe Foster se eerste Engelse snit, Look Away, is dié sanger terug met ’n popliedjie wat beloof om nog lank op menigte radiostasies se trefferparades te boer. One Body is ’n liedjie wat Joe geskryf het na hy eendag op ’n troue gesing het. Joe sê dat hierdie liedjie een van die sterker ...
Read More »CO Productions en jouSTERRE Showcase
Wat kry jy as jy top-kunstenaars op een verhoog vir een aand sit? ‘n Showcase! Dít is presies wat jy kan verwag wanneer die gedugte sustersmaatskappye, CO Productions en jouSTERRE, hul Showcase op 12 Maart by Weiveld aanbied. Dié twee maatskappye, wat spesialiseer in kunstenaar- en geleentheidsbestuur en naam gemaak het as voorlopers in dié industrie, bied vanjaar vir die tweede keer ‘n konsert van dié ...
Read More »RADA Inspire: 2019
RADA continues to Change Perspective in 2019! In 2017, RADA sought out to record an album of cover songs sung by South Africa’s top musicians. What came out of it was more than just an album. RADA created a movement. RADA Inspire. Using music as a vehicle for change, RADA released, to critical acclaim, a power anthem featuring 31 of South Africa’s top artists titled We Stand ...
Read More »Ashlinn Gray: SFTU
New Ashlinn Song brings 50 Shades of Gray… The South African born singer songwriter has come a long way since her humble beginnings in 2015. Making her industry debut when she was just 16, Ashlinn has, over the years, matured and grown as an individual, as well as in her art. The edgy artist is embracing her unique power, and unapologetically so, with the release ...
Read More »Adam: Iets in die Water
SA se Top Boy Band bring roering in die Water. Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek het die inspirasie gekry toe Demi-Leigh Nel-Peters die titel van Mej Heelal ingepalm het in 2017. Ek het gedink Suid-Afrika het al so baie skoonheidstitels verower en met al die ADAM-toere, het ons besef dat Suid-Afrika regtig ...
Read More »Samantha Leonard: Jou Hart sal Heel Raak
Nuwe Musiek Video vir The Voice Heldin! Samantha Leonard se tweede enkelsnit, Jou Hart Sal Heel Raak, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie treffende ballade. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is by Amorosa, aan die voet van die majestieuse Magaliesbergreeks, tussen Pretoria-Noord en Hartebeespoortdam, geskiet. Ryno Mans van RM Productions het die video geskiet ...
Read More »Deca: Naturally
Strings of Harmonies on New DECA CD. Naturally: the album name from popular instrumental duo Deca’s brand new release is testament to what listeners can expect. With Douw and Herman Steyn driving the music with violin and guitar, the new album will follow a more natural and organic direction. Deca’s first album, Black Sails, was fairly organic, however the new album takes it a step further. There ...
Read More »Jo Black: Voel Jy Die Genade
New Album for 2018 Ghoema King! The new and long-awaited Jo Black album, Voel jy die Genade, is now available on all digital platforms as well as in all good music stores! Jo goes with more than 8-million views on YouTube, a total of seven Ghoema Awards in 2018, and since his debut with Skepe in 2016, Jo Black has made an incredible mark on the South African music industry. Which ...
Read More »Jason Bradley tours Pretoria
Bradley returns to SA with Capital Tour Jason Bradley started his career by touring to the UK and Nashville Tennessee, as invited by Curb records who produced artists such as Tim McGraw and Lee-Ann Rimes, where he also got to spend time with Kenny Rogers and Keith Urban. Bradley also made an appearance on SA’s longest running Musical Quiz show, with Johan Stemmet, Noot vir ...
Read More »PJ Pretorius: 12 Uit 10
Stêr van The Voice Season 2, reik eerste enkelsnit uit. Die sanger PJ Pretorius, wat naam gemaak het tydens die tweede seisoen van die gewilde M-Net sangkompetisie, The Voice SA, het pas sy eerste enkelsnit uitgereik en beloof om iets beter te wees as wat verwag word. Dié pop-rock liefdesliedjie, wat 12 uit 10 heet, is uit die pen van Renier Bester en gaan oor ...
Read More »Brendan Peyper – Dis Nie Sonde Nie
Brendan stel nuwe album vry wat so lekker is Sedert Brendan Peyper se verskyning op die Suid-Afrikaanse musiektoneel drie jaar gelede, stoom sy loopbaan met mening en tonne sukses voort. Met sy eksplosiewe nuwe album Dis nie sonde nie, gooi hy selfs nóg kole by ‘n reeds witwarm vuur! Die onmiskenbare Brendan-vonk vloei sterk in die album se are, met polsende ritmes, liriek, melodie en harmonie ...
Read More »Heuning: Maatstaf vir my Hart
Nuwe Snit is ‘n maatstaf van hul tonemende sukses Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart , wat nie net gaan voortbou op die unieke,moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiekoor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, ...
Read More »Jannie Du Toit: Oesjaar
Afrikaanse musieklegende stel nuwe album, Oesjaar bekend. Met musiekstyle en – tendense wat konstant verander, vat dit ’n merkwaardige musikant om vanpas te bly vir byna vyf dekades. Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is een van daardie kunstenaars wat die toets van tyd kon deurstaan. Hy het homself oor die afgelope paar jaar daarop toegespits om musiek van sy gunsteling musikante, soos Jacques Brel, Jules ...
Read More »Elme Churr: Jy Maak Dit Moeilik
Elme se nuwe snit gaan die liefde laat blom. Die sangeres Elme Churr se splinternuwe enkelsnit, Jy Maak Dit Moeilik, is pas uitgereik, en dit is ’n snit wat so na aan haar hart lê. Dié liedjie, wat oor die liefde handel en oor daardie Sondagaand – gevoel, wanneer niks jou na iets laat verlang nie, is geskryf deur Vaughan Gardiner en sy vrou, Nerine ...
Read More »Almero: Maandag
Talentvolle jong digter stel sy eerste vollengte abum vry. Almero het lank nie meer enige bekendstelling nodig nie. Vanjaar is sy tweede in die musiekbedryf en sedertdien was daar al baie hoogtepunte, waaronder ’n duet saam met Bouwer Bosch, Nul Is Nie Niks Nie, wat gebruik is as temalied van die jeugfliek met dieselfde naam. Hy het ook die voorreg gehad om die verhoog met ...
Read More »Ampie du Preez – Bosveld Blues
Staan vas, en as jy moet gaan¸ luister Bosveld Blues. Ampie is vinnig besig om verder naam te maak as ‘n briljante en gesogte liedjie skrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak. Hy was verantwoordelik vir treffer liedjies soos Plain Jane, S.O.S, Ons was Jonk, Sugar Mommy, asook mede-skrywer van die Joost – lied Saamstaan wat hy op dié begrafnis gesing ...
Read More »Douvoordag: Die Avontuur
Ilse en Jattie se Debuut-Album is ‘n Luister-Avontuur… Douvoordag, Ilse en Jattie de Beer se debuut-album, Die Avontuur, is vroeg in Oktober 2018 via alle digitale platforms uitgereik en het onmiddellik die nommer een posisie op iTunes ingeneem! Hulle nuutste enkelsnit, Manifes, kan ook reeds op talle radiostasies landswyd gehoor word en die musiekvideo van hierdie ongelooflike treffende liedjie beklee ook tans die nommer agt ...
Read More »Egmond: Koebaai
Koebaai se Musiek Video sê Hello Die opkomende enkelsnit van Egmond, Koebaai se musiek video is onlangs vry gestel. Die video is opgeneem in die Mosambiekse eiland Pomene. Egmond vier sy 15de jaar in die musiek industrie met ‘n versameling van sy grootste treffers op een album. Die 10-stuk album, wie se titel in die splinternuwe enkelsnit Koebaai vervat is, sluit die #1 treffers Better Days, Dis ...
Read More »Wynand Strydom: Gebed
Koos Du Plessis se Gebed word Herleef. Wynand Strydom het oor die afgelope vyftien jaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig. Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree. Sy splinternuwe album, Skielik Is Jy Vry, is ‘n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis. Wynand Strydom se eerste ...
Read More »Proe’Toria
Kom laat Jou Sintuie Feesfvier in Pretoria Wat kry jy wanneer jy op ’n Saterdag die beste musiek, smaaklikste kos, lekkerste wyn en oulikste kindervermaak kombineer by een van die gewildste kuierplekke in Pretoria? ’n Onvergeetlike buitelug-feesdag, wat die sintuie sal bederf, en oud en jonk sal saamtrek vir die kuier van die jaar! Proe’Toria, die derde van sy soort in Pretoria, sal op 25 ...
Read More »