Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...
Read More »Tag Archives: Clara Joubert van den Bergh
Feed SubscriptionVaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied
Bou aan Liefde, die amptelike temalied van die nuwe Afrikaanse film Uitvlucht, was gedurende die week van 8 Februarie bekendgestel. Vaughan Gardiner, bekende sanger, liedjieskrywer en vervaardiger, het hierdie pragtige lied spesiaal vir Uitvlucht geskryf. “Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie liedjie in Uitvlucht te hê,” sê Vaughan. “Alishia van Deventer van Starburst Promosies het my gekontak en gevra of ek belang sal stel om die temalied te skryf ...
Read More »Uitvlucht
Nuwe film van Regardt van den Bergh. Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat met vuur speel en alles wat ...
Read More »