Wanneer kosskrywer, Clara Brand (Anna-Mart van der Merwe) ná haar man, Bernard (Deon Lotz) se ontrouheid met een van haar beste vriendinne (Angelique Gerber) besluit op ’n nuwe begin in Kaapstad saam met haar twee kinders en hulle Mopshond, Tjoklit, begin sy ’n reis van genesing en wraak. Met sewe studente – almal mans – wat opdaag vir Clara se nuwe kookklas, is haar beste ...
Read More »Tag Archives: Deanre Reiners
Feed SubscriptionReview: Verskietende Ster
Deur Jaco Lotriet ‘n Musikale wonderkind se gawe oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Die plakkaat van Verskietende Ster dui op die storie van ‘n jong man met ingebore talent vir die klavier. Aanvanklik verwag mens ‘n verhaal van die buiteperd, wat vertel word op die pad na glorie wat verstrooid is met menige struikelblokke en hindernisse. In werklikheid is dit ‘n storie met oktawe en sleutels ...
Read More »Verskietende Ster
Geskape, met ‘n talent, vir ‘n Rede Verskietende Ster vertel die storie van die musikale wonderkind, Phillip Schuman, wat gespeel word deur die bekwame Deanrè Reiners. Hierdie talentvolle 15- jarige pianis se gawe word egter oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Toe sy vakadviseur, Max du Toit (Hannes van Wyk), die eerste keer Phillip sy eie komposisies hoor speel, besef hy dadelik dat ...
Read More »