Elme se nuwe snit gaan die liefde laat blom. Die sangeres Elme Churr se splinternuwe enkelsnit, Jy Maak Dit Moeilik, is pas uitgereik, en dit is ’n snit wat so na aan haar hart lê. Dié liedjie, wat oor die liefde handel en oor daardie Sondagaand – gevoel, wanneer niks jou na iets laat verlang nie, is geskryf deur Vaughan Gardiner en sy vrou, Nerine ...
Read More » Home / Tag Archives: Elme Churr Jy Maak Dit Moeilik