Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...
Read More »Tag Archives: Elvis Blue
Feed SubscriptionHugo Nieuwoudt en Lianie May: Ou Gevoelens
Afrikaanse Duet maak Nuwe Gevoelens vir Musiek. Die sanger Hugo Nieuwoudt, wat verlede jaar sy splinternuwe album, Net Soos Die Sneeu vrygestel het is terug met ’n nuwe enkelsnit wat beloof om Ou Gevoelens weer te laat opvlam. Ou Gevoelens, Hugo se duet met die pragtige Lianie May, is ’n kontemporêre-popliejie uit die pen van Werner Beukes, en vertel hoe al die ou gevoelens opnuut ...
Read More »Mari Bosman: As Vrou
Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...
Read More »Xander Joubert: Aardbewing
Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...
Read More »Proe’Toria
Kom laat Jou Sintuie Feesfvier in Pretoria Wat kry jy wanneer jy op ’n Saterdag die beste musiek, smaaklikste kos, lekkerste wyn en oulikste kindervermaak kombineer by een van die gewildste kuierplekke in Pretoria? ’n Onvergeetlike buitelug-feesdag, wat die sintuie sal bederf, en oud en jonk sal saamtrek vir die kuier van die jaar! Proe’Toria, die derde van sy soort in Pretoria, sal op 25 ...
Read More »Bianca Blanc: Butterflies
Bianca’s First Album to Guarantee Butterflies this July! Emerging young pop star Bianca Blanc has release her much anticipated debut single Butterflies. The self-penned track has had raving reviews across radio stations nationwide. Bianca Blanc is a talented and hardworking young singer/songwriter, hailing from Centurion, Pretoria. With an amazing voice and passion for music, she writes in English and Afrikaans, shaping her tunes on either ...
Read More »Mari Bosman: Hou Vas
Hierdie is ‘n Boodskap van Hoop! Die donkerkop sangeres, Mari Bosman, het pas ’n nuwe goedvoel liedjie oor hoop en vergifnis vrygestel. Dié liedjie wat in Mari se woorde as rooiwyn rock beskou kan word, is deurdie talentvolle sangeres self geskryf. Hou Vas is ’n folk-pop liedjie wat hoop gee in ’n donker land. Sean Manley het die verwerking van die liedjie gedoen, terwyl die ...
Read More »Rona van Blerk: Veilig
Rona van Blerk stel debuut-enkelsnit vry! Rona van Blerk, ’n passievolle donkerkop met ’n sielvolle stem, is vinnig besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste e1nkelsnit, Veilig, word hierdie week uitgereik en gaan beslis verskeie musiekharte, regoor die land, verower. Veilig is ’n Afrikaans-akoestiese liedjie met ’n unieke Pop-aanslag uit haar eie pen en gaan daaroor dat elke mens graag veilig wil ...
Read More »Klikkerland
Klikkerland se vierde DVD is hier! Mammas en pappas, wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde kinderreeks, Klikkerland, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, verower reeds kinderharte vandat Volume 1 in 2013 bekendgestel is. Die vierde ...
Read More »The Voice – Our Exclusive Galaries
You can hear their voices on M-Net, but here are some images that made memories…
Read More »