kykNET & kie bring Telenovela soos nog nooit tevore. kykNET & kie bring vanaf 1 Oktober die eerste splinternuwe telenovela, Arendsvlei, wat drie dae ’n week van Maandag tot Woensdag te sien sal wees. Arendsvlei is ’n fiktiewe dorp in die noordelike voorstede van Kaapstad. Hoërskool Arendsvlei, is ’n onafhanklike skool en vorm die middelpunt van alles. Die skoolhoof Beatrice, vertolk deur Jolene Martin, het die skool ...
Read More »