Lewensles, of Diep Verbeelding Avontuur? Deur Louw Mulder Gewoonlik, wanneer ek daarop uit is om ‘n resensie oor ‘n film te skryf, word die idees, die sinne, en selfs die woorde van die beoogde stuk al tydens die vertoning by die Premiere duidelik. Maar dan, soos in hierdie geval, word jy getekkel deur ‘n skrywersblok, asof dit veroorsaak word deur ‘n oorlaaiing van emosies en ...
Read More »Tag Archives: Film Factory
Feed SubscriptionReview: Vir Altyd
Vir Altyd, in ‘n Oomblik Deur Louw Mulder Stage and Screen was breë-bors trots om deel te kon wees van die amptelike premiere van Vir Altyd, wat verlede week in Fourways gehou is. By moontlik een van die beste georganiseerde film premieres wat ons nog bygewoon het, was die kwaliteit, en die hoër geligte standaarde in hierdie industrie, skitterend sigbaar. In die Afrikaanse filmbedryf, ...
Read More »Ek Joke Net 2
Na die sukses van Ek Joke Net! in 2011, het Uitvoerende Vervaardiger Peter Scott vir my en Danie genader om ‘n opvolg op die eerste film te maak. Om nog ‘n verskuilde kamera-film te maak, is iets wat ons al ‘n geruime tyd oorweeg het, en toe Peter ons nader om Ek Joke Net! 2 te maak, kon ons geensins weier nie. Ons het ‘n ...
Read More »Agent 2000
'n Taak wat aanvanklik na kinderspeletjies lyk, ontaard gou in ons eie Agent 2000 se ergste nagmerrie...
Read More »