Kamera’s, Kortbroek en Kouse, Rocco! Die eerste musiekvideo vanaf Rocco de Villiers se nuutste album, kortbroek, langkouse, is pas vrygestel en het reeds soos ’n veldbrand onder aanhangers versprei. Die produksie is behartig deur Gerhard van Rooyen en sy produksiespan en is geskiet by Safari Tuinsentrum in Lynnwoodweg, Pretoria. Gerhard vertel dat die konsep gebaseer is daarop dat ons onsself in die daaglikse lewe van ’n ...
Read More »Tag Archives: Gerhard van Rooyen
Feed SubscriptionXander Joubert: Aardbewing
Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...
Read More »Geraldine Scholtz: Sommer
Nuwe musiek video sien die lig. Sommer is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en gaan oor ’n meisie wat verlief is op iemand wat haar nie raaksien nie. Die treffer is die perfekte pasmaat vir die nuweling se sterk, helder stem en is beslis iets waarby gehore van alle ouderdomme sal aanklank vind. Die musiekvideo van die enkelsnit is op die 29ste ...
Read More »