Home / Tag Archives: Ghoema Toekenning

Tag Archives: Ghoema Toekenning

Feed Subscription

Joe Foster: One Body

Joe Foster: One Body

Nóg ’n Engelse treffer vir Mnr. Hartklank. Na die reuse sukses van Joe Foster se eerste Engelse snit, Look Away, is dié sanger terug met ’n popliedjie wat beloof om nog lank op menigte radiostasies se trefferparades te boer. One Body is ’n liedjie wat Joe geskryf het na hy eendag op ’n troue gesing het. Joe sê dat hierdie liedjie een van die sterker ...

Read More »

Tussen Sterre: Agapé

Tussen Sterre: Agapé

As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom” sing Tussen Sterre. Hierdie trio is opgewonde om hule nuwe engkelsnit, Agapé bekend te stel. Soms loop ons almal maar met ons harte op ons mou, maar om onvoorwaardelik lief te hê is altyd mooi, altyd goed. Dit beteken ...

Read More »

Sharoney: Wees my Held

Sharoney: Wees my Held

Sharoney se nuwe enkelsnit en musievideo Wees my held Met treffers soos Een Keer, Prinses en Fairytale, het Sharoney haarself gedurende die laaste twee jaar aan die publiek bekendgestel en bewys dat “if you can dream it, you can do it!”.  Haar debut album, IN ONS FAIRYTALE, is in 2015 benoem vir twee Ghoema toekennings; Nuweling van die jaar en Beste pop album deur ’n vroulike kunstenaar.  Die grootste Afrikaanse tydskrif in Suid-Afrika, Huisgenoot, ...

Read More »
Scroll To Top