Home / Tag Archives: Gys de Villiers

Tag Archives: Gys de Villiers

Feed Subscription

Ons Praat met Franci Swanepoel

Ons Praat met Franci Swanepoel

Die Ervare Glimlag agter Toeks. deur Louw Mulder As ‘n mens terug dink aan die eerste dae van Binnelanders, onthou ‘n mens vir Gys de Villiers in die rol van Dokter Zieg Combrink, sy vrou, wat gespeel is deur Elzette Marschalk, en ook die ervare Jürgen Helberg, wat die rol van Kitte vertolk het. Dan sien jy hierdie gesoute akteurs in die koffiewinkel sit, met ‘n ...

Read More »

Verskietende Ster

Verskietende Ster

Geskape, met ‘n talent, vir ‘n Rede Verskietende Ster vertel die storie van die musikale wonderkind, Phillip Schuman, wat gespeel word deur die bekwame Deanrè Reiners. Hierdie talentvolle 15- jarige pianis se gawe word egter oorskadu deur die seer van ‘n stukkende wêreld. Toe sy vakadviseur, Max du Toit (Hannes van Wyk), die eerste keer Phillip sy eie komposisies hoor speel, besef hy dadelik dat ...

Read More »

Review: Die Ontwaking

Review:  Die Ontwaking

Afrikaanse Riller Ontwaak op Silwer Doek Deur Louw Mulder   Die afgelope jaar was Afrikaanse film-liefhebbers bederf gewees met ‘n hele kaleidoskoop van flieks. Van Balade vir ‘n Enkeling, Die Pro, selfs ‘n Pawpaw vir my Darling, het Afrikaanse filmmakers regtig die grense geskuif ten opsigte van die verskillende genres van hulle films. Met ‘n Psigologiese Riller in Afrikaans het Johnny Breedt glad nie vir ...

Read More »

Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes

Fiëstas 2015:  Hier is die Benoemdes

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...

Read More »

Die Ontwaking

Die Ontwaking

Die Afrikaanse sielkundige riller, Die Ontwaking, verken hoe gemeenskappe getraumatiseerde, diep ‘gewonde’ individue oplewer wat hul uiteindelik tot gewelddadige gedrag wend – en selfs in psigopate kan ontaard. Hierdie rolprent ondersoek die komplekse en dinamiese verhouding tussen die versteurde, tog simpatieke Abel Lotz (Gys de Villiers), en ‘n mooi jong speurder, Ella Nesser (Juanita de Villers), wat pas aangestel is om moordsake op te los.   Abel ...

Read More »
Scroll To Top