Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes – musiek om ‘n verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik. Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, Hemelbesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee ...
Read More »Tag Archives: Jan Blohm
Feed SubscriptionMari Bosman: As Vrou
Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...
Read More »Len Muller: Ons Is Een
Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...
Read More »Saarkie: Vir Altyd
Suid Afrika se gunsteling meisie rockers reik nuwe enkelsnit uit. Na agt suksesvolle jare in die musiekbedryf, het Saarkie beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie Ghoema – bemoemde groep – Beste Rock-Album van die Jaar, Beste Album deur ’n Groep of Duo het ook ‘n South African Music Awards (SAMA) toekenning losgeslaan met Beste Rock-Album. Die trio het pas ’n nuwe enkelsnit vrygestel, wat nie ...
Read More »