Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners: Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste. Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld ...
Read More »Tag Archives: Jill Levenberg
Feed SubscriptionDie Storie van Ellen Pakkies
Die Storie van Ellen Pakkies open Silwerskerm 2018. Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen fliekliefhebber moet misloop nie! Net soos die ...
Read More »Noem My Skollie
‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik af vang dié rolprent jou aandag vas, dit skok jou en roer die hartsnare. Geskoei op die lewensverhaal van die skrywer, John W. Fredericks speel Noem My Skollie af op die Kaapse Vlakte in die 1960’s. Noem My Skollie neem jou van die Kaapse Vlakte, na Polsmoor-gevangenis en terug na ...
Read More »Review: Uitvlucht
Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...
Read More »Uitvlucht
Nuwe film van Regardt van den Bergh. Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat met vuur speel en alles wat ...
Read More »