Nuwe video laat jou nie alleen verdwaal nie. Valeska Muller se moderne popmusiekverwerking, Verdwaal Saam Met Jou, is gedurende September 2018 aan radiostasies landswyd uitgereik en aanhangers kan nie genoeg van haar unieke stem en musiekstyl kry nie! Sy trek aandag waarookal sy gaan en die liedjie bly in jou kop vassteek. Die musiekvideo vir hierdie opgewekte dansnommertjie wat sy saam met Tertius Jacobs en Sean ...
Read More »Tag Archives: KKNK
Feed SubscriptionDie Reuk van Appels
Runaway hit celebrates 100th show at The Fugard Theatre Having received almost twenty awards and nominations, the acclaimed production Die Reuk van Appels returns to The Fugard Studio Theatre for a limited run from 23 October 2018. Following a sensational national tour and international debut, the runaway success Die Reuk van Appels celebrates its incredible 100thperformance as part of its next Cape Town run. The multiple award-winning play ...
Read More »Marcato: Staan Net By My
Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. Volgens die groep, gaan die liedjie maar net oor die rustigheid ...
Read More »Early B: Ben Ten
Kletsrymer Early B stel nuwe debuut album, enkelsnit en video vry! Die bekroonde kletsrymer, Early B, is nie net veelsydig in sy aanslag nie, maar het ook die vermoë om luisteraars se emosies te prikkel – of dit nou is met sy vlymskerp humor of sielvolle sosiale kommentaar. Met sy nuwe enkelsnit, Ben Ten, wys die kunstenaar sy prettige kant met stoute tong-in-die-kies lirieke en ’n interessante ...
Read More »Bianca Blanc: Butterflies
Bianca’s First Album to Guarantee Butterflies this July! Emerging young pop star Bianca Blanc has release her much anticipated debut single Butterflies. The self-penned track has had raving reviews across radio stations nationwide. Bianca Blanc is a talented and hardworking young singer/songwriter, hailing from Centurion, Pretoria. With an amazing voice and passion for music, she writes in English and Afrikaans, shaping her tunes on either ...
Read More »Macato: Vrede vir Almal
Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende Afrikaanse Musiek industrie gaan gooi. Pieter Smit, sing en speel kitaar, met die veelsydige Ben van Zyl wat self saam sing, en ook sy talente met die kitaar, mondfluitjie en klavier bydra. Euan Nel hou tyd agter die tromme, ...
Read More »Stephantasties: Dis Verkeerd
Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, Dis Verkeerd, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige kunstenaar se stem. Die snit gaan binnekort die land se radiogolwe oorneem, net soos wat hierdie vermaaklikheidster die afgelope paar jaar die musiek- en vermaakbedryf kom verower het. Dis Verkeerd, is Stephantasties se eerste enkelsnit as solo-kunstenaar. Hy het ...
Read More »Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...
Read More »