As betowerende filmiese ervaring, het die vervaardigers en verspreiders van Dalene Matthee se Toorbos gevoel dit is ’n moet om te wag tot gehore weer films op die grootskerm kan beleef. Toorbos sal tentatief vanaf 25 September 2020 in teaters te sien wees.
Read More »Tag Archives: KykNET silwerskermfees
Feed SubscriptionMeerkat Maantuig
Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...
Read More »Wonderlus
Doen wat jy Moet Die vrystellingsdatum van die bekroonde rolprent, Wonderlus is amptelik bekend gemaak. Dié speelfilm het drie kykNET Silwerskermfees-toekennings opgeraap; Beste teks deur Johan Cronje, Beste byspeler, Beer Adriaanse en Beste aktrise, Lea Vivier. Afrikaanse fliekliefhebbers kan hierdie flim vanaf 27 April 2018 gaan sien. Wonderlus het Silwerskermfeesgangers vanjaar gaande gehad oor die vars blik wat dit op van die grootste ou vrae gee: Wat is ...
Read More »Uitvlucht
Nuwe film van Regardt van den Bergh. Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat met vuur speel en alles wat ...
Read More »