Browsing: kykNet
Nuwe kykNet drama maak nuwe Spore op Dinsdae. kykNET-kykers weet teen hierdie tyd dat die drama-gleuf op ’n Dinsdagaand nooit teleurstel nie en met die nuwe…
Vat ‘n Vet Kans om gewig te Verloor. Of dit is omdat jy mooi wil lyk in jou trourok op jou groot dag, saam met jou…
Van Ouma se skate, tot op die Kassie. Op 1 Oktober begin Tiaan Onthou waarin Tiaan Langenegger die land deurkruis op soek na oumas se geheime in die…
kykNET & kie bring Telenovela soos nog nooit tevore. kykNET & kie bring vanaf 1 Oktober die eerste splinternuwe telenovela, Arendsvlei, wat drie dae ’n week van Maandag…
Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die…
Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur. Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop,…
Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal weet hoe krities ons Afrikaner mense kan wees, en as dit kom by…
Jong Bakker wen kykNET Realiteitsreeks Wicus van Deventer is die wenner van kykNET se gewilde Koekedoortjie-werklikheidsreeks. Dié twaalfjarige bakker van Prieska het in die finale episode van…
Hat-Trick for West Side Story and King Kong In light of all the rewards and acknowledgments through the Naledi Theatre awards, Stage and Screen is dedicated…
Kyk Net! Niks Koue met kykNET! Die winter is dalk behoorlik hier, maar kykNET se vermaak hierdie winter sal jou alles behalwe koud laat. kykNET, DStv-kanaal 144,…
Company
Contact Jenny Griesel
Drop an email, and we'll get in touch.