Home / Tag Archives: Len Muller

Tag Archives: Len Muller

Feed Subscription

Musiek Soos Grond

Musiek Soos Grond

Nuwe platform in Afrikaanse Musiek gaan groot opslae maak. Villa Avianto in Bloemfontein en The Big Red Barn te Pretoria, gaan binnekort die tuistes wees van twee baie unieke en betowerende musiek konserte, wat beloof om die mees aangrypende musiek en van die beste talent in Suid-Afrika ten toon te stel! Musiek soos Grond is die heel eerste van sy soort in die land en ...

Read More »

Douvoordag: Die Avontuur

Douvoordag: Die Avontuur

Ilse en Jattie se Debuut-Album is ‘n Luister-Avontuur… Douvoordag, Ilse en Jattie de Beer se debuut-album, Die Avontuur, is vroeg in Oktober 2018 via alle digitale platforms uitgereik en het onmiddellik die nommer een posisie op iTunes ingeneem! Hulle nuutste enkelsnit, Manifes, kan ook reeds op talle radiostasies landswyd gehoor word en die musiekvideo van hierdie ongelooflike treffende liedjie beklee ook tans die nommer agt ...

Read More »

Len Muller sing Mense Mense se Temaliedjie

Len Muller sing Mense Mense se Temaliedjie

Vrede vir die nuwe kykNET sitkom! Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, Mense Mense, op kykNET begin wys. Hierdie Nouvanaand Films-produksie sluit nie net ’n sterbelaaide rolverdeling in nie, maar ook ’n pragtige temalied deur die gewilde sanger en liedjieskrywer, Len Muller, en almal praat daaroor! Vrede is ’n opgewekte kontemporêre snit in Len se kenmerkende Afrikaans-Akoestiese styl en is geskryf in samewerking met ...

Read More »

Deca: DECA II

Deca: DECA II

Die volgende Hoofstuk in die Deca Verhaal. DECA het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie instrumentale musiekgroep het die afgelope jaar duisende musiekharte kom verower en is reg vir die volgende opwindende hoofstuk van hulle loopbaan. Die vars, moderne en passievolle manier waarop hulle nuwe en ou gunstelinge verwerk en interpreteer, is die sleutelbestanddeel agter dié snaarpaar se kitssukses en hul splinternuwe album, II, wat ...

Read More »

Len Muller: Ons Is Een

Len Muller: Ons Is Een

Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...

Read More »

Len Muller: Oog van die Storm

Len Muller: Oog van die Storm

Die Oog van die Storm sien Muller se Tweede Album. Deur Jaco Lotriet Miskien lê die vreugde van die lewe daarin om al die verskillende seisoene van die lewe te aanvaar. Om die geleenthede wat elke seisoen bied, te vier. Dit is juis hierdie tema wat deurgans op Len Muller se nuwe album na vore gebring word. Met hierdie blymoedige mantra het die onverskrokke oud-inwoner ...

Read More »

Len Muller: Vir die een wat geval het

Len Muller:  Vir die een wat geval het

Gewilde Afrikaanse sanger Len Muller se nuwe enkelsnit Vir Die Een Wat Geval Het was op 22 Februarie 2016 landswyd uitgereik. Die lied het vir die jong sanger baie persoonlike betekenis. “Dit is een oggend geskep nadat ek ‘n verskriklike droom gehad het. Ek het gedroom dat ek op my eie begrafnis was. Die begrafnisondernemer het gepraat oor geure en dat ons elkeen ‘n sekere geur agterlaat. Ek onthou ...

Read More »

Len Muller en Stef Bos Sing Sarie Marais

Len Muller en Stef Bos Sing Sarie Marais

Len Muller se debuut album Doodgewone Avontuur is vroeg in 2015 uitgereik en met liedjies soos “Smag na jou” en “Iets om in te glo” (kykNEt Afri-visie) het hy dadelik die aandag getrek! Hierdie liedjies kan gereeld op radiostasies reg-oor Suid-Afrika gehoor word en pryk ook op van die mees gesogte trefferparades in die land. Nou, gedurende Oktober 2015 verras Len weer! Die keer saam ...

Read More »

Len Muller

Len Muller

Smag na Jou Len Muller – voorheen bekend as die voorsanger van die alternatiewe rock groep DieFoute – het aan die einde van 2011 besluit om ‘n solo loopbaan aan te pak. Hy het Richardsbaai vir Pretoria se liggies verruil en oor ‘n tydperk van drie jaar sy oorspronklike material geskryf. Len se eerste EP Album getiteld, Len Muller, is in 2012 by Wynand Delport ...

Read More »
Scroll To Top