Nuwe platform in Afrikaanse Musiek gaan groot opslae maak. Villa Avianto in Bloemfontein en The Big Red Barn te Pretoria, gaan binnekort die tuistes wees van twee baie unieke en betowerende musiek konserte, wat beloof om die mees aangrypende musiek en van die beste talent in Suid-Afrika ten toon te stel! Musiek soos Grond is die heel eerste van sy soort in die land en ...
Read More »Tag Archives: Leon Gropp
Feed SubscriptionDouvoordag: Die Avontuur
Ilse en Jattie se Debuut-Album is ‘n Luister-Avontuur… Douvoordag, Ilse en Jattie de Beer se debuut-album, Die Avontuur, is vroeg in Oktober 2018 via alle digitale platforms uitgereik en het onmiddellik die nommer een posisie op iTunes ingeneem! Hulle nuutste enkelsnit, Manifes, kan ook reeds op talle radiostasies landswyd gehoor word en die musiekvideo van hierdie ongelooflike treffende liedjie beklee ook tans die nommer agt ...
Read More »Leon Gropp: Bakenlig
Gesogte Kitaarspeler se eerste Solo-Snit! Leon Gropp, se eerste solo-enkelsnit word hierdie week vrygestel. Bakenlig beloof nie net om luisteraars se hartsnare te prikkel en vir hulle ’n hele nuwe kant van hom te wys nie, maar ook om vir dié talentvolle musikant ’n stewige plek, as sanger, te vestig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Hierdie liedjie is splinternuut en die eerste van heelwat nuwe materiaal wat Leon ...
Read More »