Die tweede seisoen van kykNET se dramareeks, Spoorloos: Heksejag, begin op 14 Julie om 20:00 op DStv-kanaal 144.
Read More »Tag Archives: Marisa Drummond
Feed SubscriptionKnapsekêrels
Nuwe Stêrbelaaide reeks op KykNet. In Episode 1 wil Naomi Fortuin by haar veiligheidswag-seun Skalkie weet: “Wat vir ‘n ding is ‘n knapsekêrel?” En hy antwoord: “Dis ’n guard wat aan sy mission klou soos mis aan ‘n wolkombers.” Bekroonde skrywer, Paul C. Venter en regisseur en vervaardiger, Human Stark, snoer weer kragte saam na die sukses van Vlug na Egipte en Terug na Egipte ...
Read More »Nul is nie Niks nie
Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...
Read More »Nul is nie Niks nie
Energieke Jong Spelers Skitter in nuwe Silwerdoek Film Nul is Nie Niks Nie is nie net ’n bemoedigende en op ’n donker manier ’n vermaaklike nuwe rolprent oor die lewe, dood en alles tussen-in nie, maar vertel ook die storie van drie vriende in ’n dooierige dorpie – Martin oftewel “Hoender” (Jaden van der Merwe), Drikus (Pieter Louw) en Chris (Daniah de Villiers) – wat ...
Read More »Eintlik Nogal Baie
Altyd daardie een, die een wie se vat jou altyd by bly. Deur Jaco Lotriet Ek is oor die algemeen ‘n romantikus van hart maar laat ek vanuit die staanspoor getuig dat liefdesverhale my ongemaklik laat voel. In my skeptimisme vooraf, het ek nietemin altyd groot verwagtinge van produksies soos dié en gewoonlik is die eindproduk teleurstellend. Dit wil voorkom of vervaardigers ‘n resep ...
Read More »Eintlik Nogal Baie
‘n Nuwe Afrikaanse fliek met sjarme wat toewyding in ander gaan inspireer! Uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, bring M4gic-J Entertainment eersdaags ‘n nuwe, opwindende Afrikaanse film, Eintlik Nogal Baie, na die silwerdoek. Die film is vervaardig deur Jarrod de Jong en die regie is behartig deur Jacques Brand (The Blanket, Die Laaste Ure). Eintlik Nogal Baie is gebaseer op ‘n draaiboek, naamlik Ally, met karakters ...
Read More »