Home / Tag Archives: Marno van der Merwe

Tag Archives: Marno van der Merwe

Feed Subscription

Jako Meyer Stel Debuutalbum Vry

Jako Meyer Stel Debuutalbum Vry

Jako Meyer het onlangs sy langverwagte debuut solo album, Middernag Kantoor, vrygestel. Jako het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en Die Wyndigters, asook voorsanger van Die Rottweilers en Moses Metro Man. As akteur is hy bekend vir sy rolle in Bloed Broers, Generations en vandeesmaand, 7de Laan. Jako het ook alreeds twee enkelsnitte vanaf die album vrygestel, naamlik ‘Dinge ...

Read More »

Doringrosie: Die Slapende Skone

Doringrosie: Die Slapende Skone

Add-Life Produksies se nuwe Panto bring kleur en klank deur Coen Jacobs Sprokiesverhale met hul elemente van woude, kastele, waters en koninkryke is al vir duisende jare deel van elke kultuur, veral stories wat op die verhoog in soveel vorms vertel word. Een van die bekendste sprokies, Doringrosie; Die slapende Skone, het pas geopen as die derde Afrikaanse pantomime deur Add-Life Produksies, na die sukesvolle ...

Read More »

Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul

Ghoemas 2017:  Die Nominasies Onthul

 Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...

Read More »

Marno van der Merwe: Kalm jou Army

Marno van der Merwe: Kalm jou Army

Gebore om te vermaak   Veelsydige kunstenaar, Marno van der Merwe, het van dag een af diep spore kom trap in die harte van aanhangers regoor die land. Vandag is dié 31-jarige blondekop ’n gevestigde naam in die vermaaklikheidsbedryf met talle verhoog-, TV- en fliekrolle op sy kerfstok. Hy het ook onlangs TV-aanbieder en solo-kunstenaar by sy, reeds indrukwekkende, CV gevoeg en het nog hope ...

Read More »

Varsity Sing

Varsity Sing

Varsity Sing betree die verhoog Die eerste Varsity Sing, met gasheer Marno van der Merwe, tref kykNET (DStv kanaal 144) se skerms 14 Julie.  Vir die volgende 13 weke kan Suid-Afrikaners vir ‘n musikale bederf gereed maak wanneer Suid-Afrika se top kore kompeteer in ‘n uitdun-kompetisie om uiteindelik as Suid-Afrika se beste koor gekroon te word. Dié koorkompetisie is ‘n eerste van sy soort, en beloof ...

Read More »
Scroll To Top