Veertien splinternuwe naelbyt-episodes in Tweede Seisoen. ’n Talentvolle span voor en agter die kamera. Ja, kolonel Piet van der Bijl en sy span is terug vir nog ’n reeks! Die Byl vertel die verhaal van kolonel Piet van der Bijl, ’n briljante speurder wat spesialiseer in die vastrek van reeksmoordenaars. Sy hele wese is ingestel op die detail van die lewe en die stukke van die legkaart ...
Read More »Tag Archives: Milan Murray
Feed SubscriptionOns Praat met Milan Murray
‘n Boheemse karakter wat die Status Quo uit daag! deur Louw Mulder As ek terugdink, back in the day, was Frankie, wat deur die baie bekwame Milan Murray gespeel is, een van my gunsteling karakters in Binnelanders, en dit is juis die rede dat Milan een van die aktrises was wie ek gekies het om mee te gesels, toe Stage and Screen hierdie geleentheid aangebied ...
Read More »Liewe Kersfeesvader
Nuwe komedie, Liewe Kersfeesvader, se Wêreld Premiere by KykNET se Silwerskermfees, laasweek. Die prettige Afrikaanse rolprent Liewe Kersfeesvader, het verlede week tydens KykNET se Silwerskermfees, sy Premiere in Kaapstad gehad. Geskryf deur Ettiene Fourie van Die Windpomp en Dis Koue Kos, Skat – faam, het ook die regie behartig. Stefan Enslin van Faith in Motion Productions staan in as vervaardiger, met vorige produksies soos Strikdas ...
Read More »Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...
Read More »