Maak reg vir Fynskrif 2 in Oktober Fynskrif is terug. Die tweede seisoen tel drie maande later op met Van Wyk en Vennote wat aan ‘n draadjie hang na Hans (Chris van Niekerk) se aftrede. Lara (Tinarie van Wyk Loots) is so gefokus op nuwe kliënte werf dat sy nie die gaping raaksien wat tussen haar en Jaco (Jacques Bessenger) ontstaan het nie. Boonop sit ...
Read More »Tag Archives: Neels van Jaarsveld
Feed SubscriptionAnder Mens
Bennie Fourie ‘n Ander mens in Nuwe Fliek. Een les wat die lewe graag vir ’n mens wil leer, is dat niks ooit so eenvoudig is as wat dit mag voorkom nie. ’n Feit wat bevestig word deur regisseur Quentin Krog se splinternuwe rolprent, Ander Mens, wat net soos die hoofkarakter glad nie volgens ’n standaard-formule beoordeel kan word nie. Die fliek word aangebied vanuit ...
Read More »Van Der Merwe
The legend comes to life! by Nicole van Blerk Van der Merwe – The Iconic South African character that holds a special place in all our hearts and minds. The character that has evolved through countless jokes, anecdotes and campfire stories of his legendary buffoonery. A character we love and know, yet have never seen or heard. A character that never actually existed… but what if ...
Read More »Van Der Merwe
Suid-Afrika se gunsteling-grappiekarakter kry lewe op die grootskerm! Hoeveel Van der Merwes is nodig om ’n troue te stop? Dalk net een. Dis te sê as hy dit hierdie een keer kan regkry. Maak gereed en hou styf vas aan al jou stereotipes, want die onderwerp van Suid-Afrika se gunsteling-grappies kry lewe in hierdie splinternuwe komedie oor die buiteperd. Ten volle toegerus met sy wanopvattings, ...
Read More »Vir die Voëls
Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...
Read More »Vir die Voëls
Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan maniere om Huisgenoot se 100ste verjaardag te vier, het ons besluit dit sal lekker wees om ...
Read More »Die Pro
Surf. See. Son. Vriendskap. Verlies. Vergifnis. Liefde. Leon de Villiers het in sy wildste drome nie kon dink dat die boek waarmee hy in 1997 die Sanlam Boekeprys vir jeug literatuur gewen het eendag in ‘n film omskep sou word nie. Dit was reeds ‘n groot verrassing toe sy boek gekies word as voorgeskrewe leeswerk in skole regoor SA. Nou, 18 jaar later is die ...
Read More »