Home / Tag Archives: Shaleen Surtie-Richards

Tag Archives: Shaleen Surtie-Richards

Feed Subscription

Fiela se Kind

Fiela se Kind

Niks Beter as ‘n herlewing van ‘n Suksesvolle Classic se kind nie! The Film Factory en Nostalgia Productions is trots om aan te kondig dat ‘n nuwe filmaanpassing van Fiela se Kind, die topverkoper-roman deur Dalene Matthee, rolprentteaters regoor Suid-Afrika op 13 September 2019 sal tref. Met regie deur Brett Michael Innes, skrywer/regisseur van die 2017 SAFTA-wenner vir die film, Sink, is die film vervaardig deur Danie Bester in samewerking met kykNET Films, Filmfinity (Pty) Ltd en die Departement ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Anoeschka Von Meck se Jeugboek word in September as film vrygestel. Vaselinetjie (Helena) Bosman, wie al sedert die boek se eerste vrystelling in 2004 in die harte van lesers kruip, woon by haar liefdevolle ouma en oupa in ‘n piepklein dorpie in die Noord-Kaap. Op 10-jarige ouderdom word sy egter na ‘n weeshuis in Gauteng gestuur omdat sy wit is en nie haar bruin oupa ...

Read More »

Twee Grade van Moord

Twee Grade van Moord

Weyers en Prinsloo terug op die Groot Skerm Die Suid-Afrikaanse film Twee Grade Van Moord, wat op 22 Julie 2016 in fliek teaters landswyd open, sien vir die eerste keer in dekades die geliefde akteurs, Sandra Prinsloo en Marius Weyers, weer saam op die grootskerm! Die film speel af in die Kaap met die bekende regisseur, Gerrit Schoonhoven, aan die stuur daarvan. Aleksa Cloete (Sandra Prinsloo), ...

Read More »
Scroll To Top