Browsing: Stage and Screen Cape Town
Vrede vir die nuwe kykNET sitkom! Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, Mense Mense, op kykNET begin wys. Hierdie Nouvanaand Films-produksie sluit nie…
Kragtige ballade van Opkomende Jong Man. Hy is skaars twintig jaar oud en spog reeds met sy eie kortverhaal, digbundel en twee enkelsnitte, wat almal baie…
Langverwagte Solo-Album vir Romanz se Burgerd. Burgerd Botha het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie talentvolle kunstenaar, met sy sielvolle stem, was nie net vir sewe jaar…
Diep in die Skatkis le die Nuwe Bosch Klank. Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders…
Almal dra maskers… ‘n Geforseerde glimlag is seker een van die maklikstes. Ons steek graag weg wie ons werklik is en wat ons voel. Glo dit…
Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende…
Twee Tree is Meer Treë in die Regte Rigting… Chanell van den Berg stel eersdaags haar enkelsnit, getiteld Twee Tree vry. Dié snit, geskryf deur Chanell…
Gerrie Pretorious is terug met die 6de Seisoen. Leef jou Reis met Gerrie Pretorius is jou gunsteling Afrikaanse reisprogram asook kykNET se eerste volwaardige Internasionale leefstyl…
Who will be the First King and Queen of the SA Dance Floor? Connell Cruise, Eden Classens, Zola Nombona and their dancing partners will battle it out…
Lief vir Alles hier.. Veral sy Nuwe Enkelsnit! Tweede Kans, ‘n nuwe enkelsnit deur een van Suid-Afrika se mees veelsydige kunstenaars, wat nie net spog met…
Company
Contact Jenny Griesel
Drop an email, and we'll get in touch.