Kry Thys & Trix nou vir jouself! Die skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt en Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle, is nou beskikbaar op DVD, DSTV BOX OFFICE, VIMEO en ITUNES, en met dank aan The Film Factory, gee ons twee geskenkpakkies weg, wat die DVD insluit… Nie net kan plaaslike aanhangers nou die film tuis geniet nie, maar Thys & Trix is ook nou wêreldwyd beskikbaar op iTunes in ongeveer 30 lande. Plaaslike ...
Read More »Tag Archives: Stage and Screen Movie Review
Feed SubscriptionResensie: Thys & Trix
Nuwe Fliek gebruik al die Trix om Teatergangers te laat Thys voel. Deur Louw Mulder Daar word deesdae baie goeie dinge gesê van hoe die Afrikaanse Filmbedryf blom, deur kwaliteit, lekker-kyk films op die grootskerm te bring. Selfs die verseidenheid van genres word genoem, en net so het die nuwe rolprent van Bouwer Bosch Films en die Film Factory, Thys & Trix glad nie teleurgestel nie. ...
Read More »Nommer 37
‘n Eg Kaapse Riller, en Niks Minder Nie! deur Louw Mulder In een van haar treffers in die 80’s, sing Carike Keuzenkamp die woorde: “Dis ‘n land van kleure en klank, dis ‘n land van oorvloed en dank, dis ‘n land waar almal na strewe… Hierdie land bied almal sy deel…” Dit is hierdie milieu van Trots Suid Afrikaans, die gevoel van patriotisme vir hierdie ...
Read More »Vaselinetjie
Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...
Read More »