Browsing: Stage and Screen music

Langverwagte Solo-Album vir Romanz se Burgerd. Burgerd Botha het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie talentvolle kunstenaar, met sy sielvolle stem, was nie net vir sewe jaar…

Diep in die Skatkis le die Nuwe Bosch Klank. Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders…

Almal dra maskers… ‘n Geforseerde glimlag is seker een van die maklikstes. Ons steek graag weg wie ons werklik is en wat ons voel.  Glo dit…

Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende…

Twee Tree is Meer Treë in die Regte Rigting… Chanell van den Berg stel eersdaags haar enkelsnit, getiteld Twee Tree vry.  Dié snit, geskryf deur Chanell…

Lief vir Alles hier.. Veral sy Nuwe Enkelsnit! Tweede Kans, ‘n nuwe enkelsnit deur een van Suid-Afrika se mees veelsydige kunstenaars, wat nie net spog met…

Nuwe Kunstenaar klim met Elke Noot op die Musiektoneel. Eersdaags stel Emil Paul, super talentvolle jong kunstenaar, sy eerste enkelsnit, getiteld, Elke Noot, vry. Die genre…

Nuwe Boy Band is Eon Stap voor die res! In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik…

Moenie Sommer haar tweede enkelsnit Mis nie! Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie.   Haar eerste enkelsnit, Sommer, ’n popliedjie uit die pen van…

A Ruby is  Gem.  In more ways than One… Ruby Rouge is een van daardie kunstenaars wat jou beïndruk wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing.…