Home / Tag Archives: Stage and Screen music (page 4)

Tag Archives: Stage and Screen music

Feed Subscription

Michael Blignaut: Naglig

Michael Blignaut: Naglig

Michael Blignaut stel nuwe enkelsnit Naglig bekend. Michael Blignaut glo net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, Naglig is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte vrolikheid in die ...

Read More »

Elme Churr: Jy Maak Dit Moeilik

Elme Churr:  Jy Maak Dit Moeilik

Elme se nuwe snit gaan die liefde laat blom. Die sangeres   Elme Churr se splinternuwe enkelsnit, Jy Maak Dit Moeilik, is pas uitgereik, en dit is ’n snit wat so na aan haar hart lê. Dié liedjie, wat oor die liefde handel en oor daardie Sondagaand – gevoel, wanneer niks jou na iets laat verlang nie, is geskryf deur Vaughan Gardiner en sy vrou, Nerine ...

Read More »

Almero: Maandag

Almero: Maandag

Talentvolle jong digter stel sy eerste vollengte abum vry. Almero het lank nie meer enige bekendstelling nodig nie. Vanjaar is sy tweede in die musiekbedryf en sedertdien was daar al baie hoogtepunte, waaronder ’n duet saam met Bouwer Bosch, Nul Is Nie Niks Nie, wat gebruik is as temalied van die jeugfliek met dieselfde naam. Hy het ook die voorreg gehad om die verhoog met ...

Read More »

Ampie du Preez – Bosveld Blues

Ampie du Preez – Bosveld Blues

Staan vas, en as jy moet gaan¸ luister Bosveld Blues. Ampie is vinnig besig om verder naam te maak as ‘n briljante en gesogte liedjie skrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak. Hy was verantwoordelik vir treffer liedjies soos Plain Jane, S.O.S, Ons was Jonk, Sugar Mommy, asook mede-skrywer van die Joost – lied Saamstaan wat hy op dié begrafnis gesing ...

Read More »

Douvoordag: Die Avontuur

Douvoordag: Die Avontuur

Ilse en Jattie se Debuut-Album is ‘n Luister-Avontuur… Douvoordag, Ilse en Jattie de Beer se debuut-album, Die Avontuur, is vroeg in Oktober 2018 via alle digitale platforms uitgereik en het onmiddellik die nommer een posisie op iTunes ingeneem! Hulle nuutste enkelsnit, Manifes, kan ook reeds op talle radiostasies landswyd gehoor word en die musiekvideo van hierdie ongelooflike treffende liedjie beklee ook tans die nommer agt ...

Read More »

Christian Heath: Tonight

Christian Heath: Tonight

Christian Heath celebrates Tonight featuring Nixi. Heath, best known for his pop/rock style, explores an upbeat Latino flair with the release of Tonight – a single originally influenced by the Enrique Iglesias track Bailamos and written about 8 years ago. Released in the heart of winter to heat up the cold, Christian explains the theme behind the song as the spark between two people. Since ...

Read More »

Rocco de Villiers: kortbroek, langkouse

Rocco de Villiers: kortbroek, langkouse

Kamera’s, Kortbroek en Kouse, Rocco! Die eerste musiekvideo vanaf Rocco de Villiers se nuutste album, kortbroek, langkouse, is pas vrygestel en het reeds soos ’n veldbrand onder aanhangers versprei. Die produksie is behartig deur Gerhard van Rooyen en sy produksiespan en is geskiet by Safari Tuinsentrum in Lynnwoodweg, Pretoria. Gerhard vertel dat die konsep gebaseer is daarop dat ons onsself in die daaglikse lewe van ’n ...

Read More »

Taye Brink: Wat As

Taye Brink: Wat As

Taye Brink impresses with first single! The upbeat, catchy tune and cheerful lyrics of Taye Brink’s new song, Wat As, promises to be a firm favourite at parties and on the dance floor. This single was just released and is already making its way up the iTunes charts. Wat As was written by Adam’s Hugo Ludik and is about two people who get together, but do not know ...

Read More »

Josh Fonseca: Falling

Josh Fonseca: Falling

15-year-old Josh Fonseca releases Falling as his debut single. Josh Fonseca is just getting started, but what a start it is with the powerful Pop track Falling, which was recorded with acclaimed SA muso, Mark Belling. Merely 15 years old and unlike most young artists, who start at an incredibly young age, Josh only started showing an interest in singing at the age of 12.  ...

Read More »

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...

Read More »

Timothy Bowles: Love

Timothy Bowles: Love

From Desert to Dreams… It is a very rare occasion where an artist will appear, seemingly out of nowhere, who speaks right into your soul, with a voice and message that will cut through the noise of everyday life and demand your attention and heart. Timothy’s tapping of the musical world has lead him from his small town cassette recordings to a big city studio ...

Read More »

Sky Ocean: Blackholes in my Head

Sky Ocean: Blackholes in my Head

Sky Ocean releases soulful new ballad, Blackholes in my Head Sky Ocean has one of those voices that stops you in your tracks when you hear her sing for the first time. There is a striking sincerity and soothing sound to her voice that invites you to get lost in her soulful music. It is these characteristics that make her third single, Blackholes in my ...

Read More »

Hugo Nieuwoudt: Net soos die Sneeu

Hugo  Nieuwoudt: Net soos die Sneeu

Sneeu kom tog hierdie Lente Val. “Net soos die sneeu weer op die berge sal lê, is my verwagting dat jy my sal sê; sien ons weermôre, sien ons dan weer, en dit isal wat ek vandag in hierdie hart begeer…” weergalm die treffende lirieke van Hugo Nieuwoudt se nuwe enkelsnit, Net Soos Die Sneeu, wat pas vrygestel is. Net Soos Die Sneeu handel oor ...

Read More »

Jann Klose: Take Me 2 Forever

Jann Klose: Take Me 2 Forever

Take me to Forever in Tandem. Jann Klose celebrates her new milestone Take Me 2 Forever reaching almost 50,000 streams on Apple Music, with the release of the music video for the track. Take Me 2 Forever is the first single from Klose’s brand new album In Tandem which was released through Gallo Record Company at the end of May. The wait is finally over ...

Read More »

Saarkie: Lang Pad

Saarkie: Lang Pad

Girl Rockband stel nuwe musiekvideo vir enkelsnit Langpad bekend! Girlband Saarkie verklap dat hul nuwe musiekvideo gaan oor die tyd wat verbystap, terwyl hulle aanhou musiek maak. Tyd gaan verby, klerestyle verander, maar die son sak altyd en kom weer op. As rockgroep, staan die trio ook soos tyd nie stil nie, maar bou hulle elke dag verder aan hul plek in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Die ...

Read More »

Jeri Silverman: I Wonder

Jeri Silverman: I Wonder

Jeri’s emotionally captivating music video released. Who are we in essence when we allow ourselves to truly be? What emerges from the stillness? These are the questions that South African born folk singer, Jeri Silverman’s, new video and single poses. After swapping seascapes for skyscrapers, Silverman returned to SA from New York to launch her new album Dear Life. Her new video for I Wonder, ...

Read More »

Wonderboom: Praying Mantis

Wonderboom: Praying Mantis

New Video for Guns ‘n Roses Opening Act! WONDERboom just released their brand new music video for their single Praying Mantis! WONDERboom was formed in 1996 and consists of Cito, Martin Schofield and Wade Williams, founding members who have been writing songs and performing together for over 22 years, and Jonathan Bell, who joined them after the death of their friend and drummer, Garth McLeod, ...

Read More »

Joe Foster: Volgende Stap

Joe Foster: Volgende Stap

Foster gee die volgende tree.. Drie jaar nadat sanger en liedjieskrywer Joe Foster die reuse suksesvolle Ghoema Pop Album Van die Jaar vir Hartklank vrygestel het, doen hy dit weer. Hy vat so waar die volgende stap met hierdie nuwe album. Alhoewel hy talle liedjies en projekte vrygestel het tussen die twee albums, het hy gevoel dat nou die regte tyd is om weer ’n ...

Read More »

Flooze: Die Bliengmasjien

Flooze: Die Bliengmasjien

Bada-blieng-blieng-blieng… Sy is pas weer terug van Witbank en hier met ‘n nuwe masjien, ‘n Bliengmasjien… Wat kry jy as jy n spul spanners meng met silwer sequence? Dis hoe Flooze haar nuwe album, Bliengmasjien beskryf Bliengmasjien. Blieng-bada-blieng. Bada-blieng-blieng-blieng. Al wat jy sien, is die Bliengmasjien. “Ek scheme tien uit tien, laat ek jou vertel: Tinkerbell word Blinkerbell…” voeg sy by en knipoog vir die ...

Read More »

Marcato: Staan Net By My

Marcato: Staan Net By My

Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. Volgens die groep, gaan die liedjie maar net oor die rustigheid ...

Read More »

Martin Bester: Vir die Liefde

Martin Bester: Vir die Liefde

Bester wants to be who he is with new single, without permission! Just when you thought that Martin Bester couldn’t impress you more, this acclaimed radio presenter and entertainer manages to come up with something fresh and new to surprise his fans with. His brand new single, Vir die Liefde, is not only the perfect example of his talent and creativity but also promises to become a favourite ...

Read More »

Lily Hollows: Daddy I’m Gone

Lily Hollows: Daddy I’m Gone

News Music Video for Miss Hollows! Described as the love child of Mariah Carey and Shakira, Lily Hollows may be a newbie on the scene, but she is certainly making a memorable debut. The 19-year-old made her introduction with single ‘Daddy I’m Gone’, unafraid to make her voice known early on. The song sends a powerful message of independence on behalf of the youth. Described ...

Read More »

The Parlotones: China

The Parlotones:  China

Long Awaited Parlotones Album out Soon! The Parlotones have announced their long-awaited new album set for release in July 2018 through Gallo Record Company. The bands 20th anniversary year will see a brand new studio album titled China’ released both locally and internationally. Recorded over a four month period at High Seas Studios in Johannesburg, the creative process commenced with lead singer Kahn spending a period of time in ...

Read More »

Early B: Ben Ten

Early B: Ben Ten

Kletsrymer Early B stel nuwe debuut album, enkelsnit en video vry! Die bekroonde kletsrymer, Early B, is nie net veelsydig in sy aanslag nie, maar het ook die vermoë om luisteraars se emosies te prikkel – of dit nou is met sy vlymskerp humor of sielvolle sosiale kommentaar.  Met sy nuwe enkelsnit, Ben Ten, wys die kunstenaar sy prettige kant met stoute tong-in-die-kies lirieke en ’n interessante ...

Read More »

Chanell van den Bergh: Oorlog

Chanell van den Bergh: Oorlog

“Volg jou Passie, Moet nooit Opgee Nie” Ná die suksesvolle uitreiking van Chanell van den Bergh se enkelsnit, Twee Tree, is die blondekop sangeres terug met ’n nuwe enkelsnit, wat Oorlog heet. Oorlog, wat deur Chanell self geskryf is, is ’n pop/country/rock liedjie wat handel oor ’n innerlike geveg wat uiteindelik tot die einde van ’n verhouding kan lei.  Chanell hoop dat haar gehoor met ...

Read More »

Tussen Sterre: Agapé

Tussen Sterre: Agapé

As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom” sing Tussen Sterre. Hierdie trio is opgewonde om hule nuwe engkelsnit, Agapé bekend te stel. Soms loop ons almal maar met ons harte op ons mou, maar om onvoorwaardelik lief te hê is altyd mooi, altyd goed. Dit beteken ...

Read More »

Q&A with Swing City

Q&A with Swing City

The Swing has Swung, but Still Swinging Away! Q & A with Louw Mulder Recently, I have written a lot about how artists in South Africa must be innovative and perform out of the box in order to maintain a competitive advantage in the industry. A good example, is when you have three artists, each with his own unique style and genre, who combine their ...

Read More »

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert: Aardbewing

Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...

Read More »

Egmond: Koebaai

Egmond: Koebaai

Koebaai se Musiek Video sê Hello Die opkomende enkelsnit van Egmond, Koebaai se musiek video is onlangs vry gestel. Die video is opgeneem in die Mosambiekse eiland Pomene. Egmond vier sy 15de jaar in die musiek industrie met ‘n versameling van sy grootste treffers op een album.  Die 10-stuk album, wie se titel in die splinternuwe enkelsnit Koebaai vervat is, sluit die #1 treffers Better Days, Dis ...

Read More »

Wynand Strydom: Gebed

Wynand Strydom: Gebed

Koos Du Plessis se Gebed word Herleef. Wynand Strydom het oor die afgelope vyftien jaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.  Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree.  Sy splinternuwe album, Skielik Is Jy Vry, is ‘n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis. Wynand Strydom se eerste ...

Read More »
Scroll To Top