Home / Tag Archives: Stage and Screen music (page 7)

Tag Archives: Stage and Screen music

Feed Subscription

Klikkerland

Klikkerland

Klikkerland se vierde DVD is hier! Mammas en pappas, wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde kinderreeks, Klikkerland, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, verower reeds kinderharte vandat Volume 1 in 2013 bekendgestel is. Die vierde ...

Read More »

The Buzz: Turn and Shake

The Buzz: Turn and Shake

Teen Pop Group launches catchy tune. Following on the success of two years of audience and critical acclaim staging their annual Gala Concerts, the Born to Perform  team are thrilled to launch the first single under the banner of their new initiative, The Headlinerz by teen pop group The Buzz, perfectly timed for spring; the catchy tune Shake And Dance. The Headlinerz is a platform to provide talented young artists ...

Read More »

Saarkie: Vir Altyd

Saarkie: Vir Altyd

Nuwe Video vir Girl Band Saarkie Suid-Afrika se gunsteling-meisierockers het pas die musiekvideo vir hul enkelsnit, Vir Altyd, vanaf hulle opkomende album, Queen van die Toorbos, uitgereik. Vir Altyd bou voort op die elektries-akoestiese, bars-uit-jou-nate-uit, wenresep waarvoor dié groep bekendheid verwerf het en kan beskryf word as ’n mengsel van moderne Pop en Rock. Die liedjie is geskryf deur Adèle Fouché en Mjön van Blommestein ...

Read More »

Karma: Image

Karma: Image

Introducing Exciting new SA Female Artist. Karma is one of a new breed of artists emerging from the urban jungles of post Mandela South Africa. Bold, edgy, elegant and integrated, Karma`s musical melting pot takes in such diverse influences as urban pop, electronica and trap-step, creating a unique and striking tapestry that mirrors her life experience. From an early age music and the performing arts have ...

Read More »

Stella: Hoop in Liefde

Stella: Hoop in Liefde

Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Stella se debuut solo-album, Nuwe Môre, is op 28 April 2017 bekendgestel en bestaan uit twaalf hoenderveismooi kontemporêre snitte. Hoop in liefde is een van hierdie pragtige snitte en word gedurende die week van 28 Augustus 2017 aan radiostasies landswyd uitgereik. “Dit is my eerste Afrikaanse liefdeslied wat ek geskryf het.  Die liedjie gaan oor ware liefde deur alle ...

Read More »

Vier Lentedag saam met Kaleidoskoop

Vier Lentedag saam met Kaleidoskoop

Seisoene Die talentvolle akoestiese musiekgroep, Kaleidoskoop, het vroeer vanjaar hulle splinternuwe album, Gunsteling Seisoen, bekendgestel. Die duo-groep bestaan uit Jouba (stigterslid) en Anique Jordaan. Op Vrydag, 1 September 2017, vier Kaleidoskoop die koms van een van hul gunsteling seisoene met ‘n volle 12-stuk band, by Die Lewende Woord Ouditorium (Brummeria, Pretoria) om 19h00 (deure open 18h30). Trek gerus jou gunsteling “Spring Vintage” uitrusting aan en kom geniet ...

Read More »

Joshual na die Reën: Laat die Wind my Neem

Joshual na die Reën: Laat die Wind my Neem

Joshua na die Reën stel nuwe musiekvideo bekend! Joshua na die Reën boei luisteraars met sy unieke musiekstyl en strelende stem en sy nuutste album, Die Wêreld Binne My, bewys weereens waarom aanhangers so gaande is oor sy musiek. Die musiekvideo vir sy tweede enkelsnit vanaf hierdie album, Laat die Wind my Neem is pas uitgereik. “Die liedjie Laat die Wind my Neem gaan eintlik oor die ...

Read More »

Geraldine Scholtz: Sommer

Geraldine Scholtz: Sommer

Geraldine reik eerste enkelsnit uit Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankelende persoonlikeid, is besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, SOMMER, is pas uitgereik en is reeds besig om radiogolwe oor te neem en musiekharte te verower. SOMMER is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en vervaardig deur Murray Lubbe (The Hit Factory) en gaan oor ...

Read More »

1925 Band: Eintlik Nogal Baie

1925 Band: Eintlik Nogal Baie

Eerste Album vir Nuwe Trio Die 1925 Band, wat bestaan uit drie super-talentvolle broers, se langverwagte album, Eintlik Nogal Baie, word in September 2017 vrygestel. Die naam van die album, Eintlik Nogal Baie, was ook die tema-lied van die gelyknamig film wat in November 2016 uitgereik is. Die liedjie het die nommer een posissie op verskeie radiostasies in Suid-Afrika se trefferparades behaal, die film is ...

Read More »

Lizandra Winter

Lizandra Winter

Omvou in ‘n Winter Wonderland van Loutere Luistergenot deur Jaco Lotriet Sommige aspekte van die Afrikaande musiekbefryf het die laaste paar dekades ‘n afwaartse neiging vanuit ‘n produksie, en musikale oogpunt beleef, wat gekenmerk word deur oorweldigende vier-maat ritmes, lirieke wat skrams en herhalend in die snitte beperk word, asook die menige danstemas wat nietemin enorme aanklank by die luister publiek gevind het. Ter verduideliking, ...

Read More »

Stanley June: Maps & Minutes

Stanley June: Maps & Minutes

Sophomore full-length album titled ‘Maps & Minutes’, is officially available online. Stanley June is excited to release fourteen brand-new tracks, including two bonus acoustic tracks. The album title refers to making the most of your time by experiencing different parts of the world and being exposed to its people and cultures. I’m genuinely proud of this album. It has been quite a big growing experience ...

Read More »

Len Muller: Oog van die Storm

Len Muller: Oog van die Storm

Die Oog van die Storm sien Muller se Tweede Album. Deur Jaco Lotriet Miskien lê die vreugde van die lewe daarin om al die verskillende seisoene van die lewe te aanvaar. Om die geleenthede wat elke seisoen bied, te vier. Dit is juis hierdie tema wat deurgans op Len Muller se nuwe album na vore gebring word. Met hierdie blymoedige mantra het die onverskrokke oud-inwoner ...

Read More »

Die Heuwels Fantasties se 360° Video

Die Heuwels Fantasties se 360° Video

Die Hewels sorg vir ‘n Eerste in Suid Afrika met 360° video LucanTV in samewerking met Haddad Viljoen het tydens Die Heuwels Fantasties se OKAY! album bekendstelling op 5 Mei 2017 een van Suid-Afrika se eerste 360°-musiekvideo’s vervaardig.  Dié video, van die snit Gebruik My, is pas uitgereik. Volgens Pierre Greeff, hoofsanger en stigterslid van Die Heuwels Fantasties wou hulle graag iets groots doen vir die nuwe album.  “Sover ons weet is dit ...

Read More »

RADA Unearthed

RADA Unearthed

Music with a purpose: RADA Unearthed Volume 1 available now for digital download RADA, in all their endeavours, strive to effect change. An acronym for rape, alcohol, drug and abuse, RADA aims to combat addiction and life’s cruelest atrocities by building comprehensive renewal centres worldwide. While involved in various CSI projects, the non-profit company also contributes to the arts. RADA Unearthed has launched a compilation ...

Read More »

Karly V: Sometimes

Karly V: Sometimes

Karly V captures the vulnerability of the human heart in debut single Sometimes With a knack for getting the party started, Karly V, who has been performing live on the South African circuit for over 7 years and, secretly song writing in the comfort of her home, has finally decided to release some original music. Her breathtaking debut single Sometimes makes its national debut today, and indicates a ...

Read More »

Almarie du Preez: Jy Vir My

Almarie du Preez: Jy Vir My

Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Almarie du Preez, met haar strelende fluweelstem, het beslis geen bekendstelling nodig in musiek- of vermaakkringe nie. Dié voormalige JAM-aanbieder het oor die afgelope sewe jaar nie net naam gemaak as sangeres, liedjieskrywer, omroeper en verhoogkunstenaar nie, maar ook as aktrise, skrywer en TV-aanbieder. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Jy Vir My, is pas vrygestel. Dit is ’n lekkerluister-poptreffer met betekenisvolle lirieke ...

Read More »

Stella: Nuwe Môre

Stella:  Nuwe Môre

A tuneful peek into the inner workings of a gentle soul. By Jaco Lotriet Stepping out of one’s comfort zone to embrace a larger view of the world, can be a daunting experience. Songstress and musician Stella, did just that, by immersing herself in the world of solo artistry. Having been a member of Duis:Lig, the Ghoema and Tempo awarded gospel band, she fearlessly braved ...

Read More »

Georic Lomas: Silhoeët

Georic Lomas: Silhoeët

Nog ‘n Afrikaanse Jong Man Maak Naam. Dit was die jaar 2013 en tussen al die bekendes in die rolverdeling van die gewilde musiekfilm “As jy sing,” het ‘n nuweling die oog en die oor gevang. Amper 4 jaar later en Georic Lomas het nie net ‘n getroue groep bewonderaars opgebou nie, maar na die uitreiking van sy eerste treffer, “Bazaruto,” hier teen die einde van ...

Read More »

Gino Lee: Back to Me

Gino Lee: Back to Me

Gino Lee is back with another shoe-tapping hit single  Gino Lee is on the fast track to success. With a resume to impress, the Cape Town based singer, songwriter, producer and actor, has achieved more than most his age, but it wasn’t luck of the draw. With years of hard work and dedication, Gino’s work speaks for itself and his latest single Back To Me ...

Read More »

Die Heuwels Fantasties en JR: Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties en JR:  Koeëlbaai

Nuwe Video vir Die Heuwels Fantasties, saam met JR Die Heuwels Fantasties se vyfde album, OKAY!, is op 5 Mei 2017 uitgereik en aanhangers kan nie genoeg kry nie! Een van die eerste enkelsnitte op die album wat reeds op radio gehoor kan word is die liedjie Koeëlbaai in samewerking met die bekende kletsrymer, JR.  Dié liedjie se musiekvideo is ook pas vandag bekendgestel. “Koeëlbaai is ...

Read More »

Willem Botha: Soen en Vergeet

Willem Botha: Soen en Vergeet

“Met elke album, groei my musiek saam my” deur Louw Mulder As ek ooit wou weet hoe die trots van ‘n pa voel as sy seun goed presteer en naam vir homself maak, was daardie aand amper so. Ek het Willem Botha ontmoet op sy reis tot tweede plek in die Idols op Kyknet kompetisie in 2006, en hierdie week, het ek toegekyk hoe hy ...

Read More »

Ons praat met Die Heuwels Fantasties

Ons praat met Die Heuwels Fantasties

Nuwe Album, OKAY! gaan fantastiese heuwels versit. deur Louw Mulder Almal ken teen hierdie tyd die naam van Die Heuwels Fantasties. In 2009 het hulle op die toneel verskyn met hulle eerste selfgetitelde album. Van daar af, het Wilder as die Wildtuin in 2011, Alles wat Mal is in 2010, en Ja. Nee. Lekker, in 2014 die lig gesien. Nou, drie jaar na hulle laaste album, ...

Read More »

Die Heuwels Fantasties: Okay

Die Heuwels Fantasties: Okay

Die Heuwels Fantasties se Nuwe Album is Oppad, OKAY! Die Heuwels Fantasties (Pierre Greeff, Hunter Kennedy, Fred den Hartog en Sheldon Yoko) is terug met ‘n splinternuwe album! Al vier hulle vorige albums het binne ‘n baie kort tyd goue verkoopstatus bereik en alles is OKAY! Dit is ook die titel van hul vyfde album en op 5 Mei 2017 word OKAY! amptelik bekendgestel met ‘n uithaler vertoning by Weiveld in Pretoria. Die nuwe album sluit ...

Read More »

Prime Circle and RADA Unearthed

Prime Circle and RADA Unearthed

New music from Prime Circle and RADA Unearthed encourages us to Keep Marching On, despite the current political climate. With six studio albums under their belt, Prime Circle aren’t going anywhere anytime soon. The local rock legends have achieved more than most. Longevity aside, the band have attained multi-platinum-selling status in South Africa, they have performed the world over – recently returned from a sold-out ...

Read More »

Deca: Black Sails

Deca: Black Sails

Nuwe Instrumentele Musiekgroep laat musiekharte warm klop Die splinternuwe musiekgroep, DECA, se treffende snaarverwerkings het sommer uit die staanspoor harte, regoor die land, verower. Die vars, moderne en sjarmante manier waarop hulle nuwe en ou gunstelinge verwerk en interpreteer, is die sleutelbestanddeel agter hulle kitssukses en laat hulle musiek aanklank vind by jonk en oud. Hulle debuutalbum, Black Sails, bou voort op hierdie wenresep en ...

Read More »

Kaleidoskoop: Gunsteling Seisoen

Kaleidoskoop:  Gunsteling Seisoen

‘n Album ‘Stukkie vir Stukkie met Hart en Hand aanmekaar Getimmer’ Deur Louw Mulder Vat nou byvoorbeeld die klanke van Mumford and Sons, asook die Lumineers wat eerskomende maand hier in Suid-Afrika optree, sit ‘n tikkie varsgeskryfde woordkuns en die mooiheid van Afrikaans daarby, en jy kom na aan ‘n beskrywing van Kaleidoskoop se musiek. Ek was bevoorreg om die bekendstellingsgeleentheid van Kaleidoskoop se nuwe ...

Read More »

Bouwer Bosch: Hopelik

Bouwer Bosch: Hopelik

Bouwer Bosch reik Tweede Single uit Bouwer Bosch is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie. Sy klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke en humorsin het van dag een af diep spore kom trap in die harte van sy aanhangers. Vandag is hy ...

Read More »

Sevven: Forget Who We Are

Sevven:  Forget Who We Are

Top studio producer Rici Martins launches solo career as SEVVEN Though relatively unknown to the mass market, Rici Martins is no stranger to the South African music industry. Yes, he spends most of his time behind the mixing desk, recording for other artists, but he is also a multi-instrumentalist and has performed with numerous acts including Chiano Sky, Howie Combrink and Matthew Gold, to name ...

Read More »

Tima Reece releases come-back album: 9

Tima Reece releases come-back album: 9

Sultry Songstress Tima Reece Returns The name TIMA REECE will soon be back on music lovers’ lips when she launches her eagerly anticipated brand new comeback album “9” on 2nd December 2016.  Tima along with her team have been hard at work in studio over the past few months fine-tuning an album that she is proud of. “9” is a fusion of R&B, Soul, Pop and Trap with ...

Read More »

Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo

Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo

Tienerfliek kry Kitaar Klanke in Klankbaan Die veelsydige kitaarmeester, LOKI ROTHMAN, se talent ken geen perke nie. Hy het reeds die meeste genres op die kitaar bemeester, het ’n meesleurende stem, verf asemrowende landskappe met sy oorspronklike lirieke en is ook ’n uiters suksesvolle musiekvervaardiger. Loki is ook verantwoordelik vir die klankbaan van die nuutste romantiese tienerkomedie, JOU ROMEO, en die treffer, Ons op ons eie, wat gedurende ...

Read More »
Scroll To Top